Desember 2008
Jaargang 1 Uitgawe 5

 


   joukind


 

 

 

 

 


South Africa Online
 

NetFlorist

 

 

Saamgestel deur Karin Bain en Rosa en Wilna Myburgh

VELSORG: Die sonnige seemonster
Dit is ouers se verantwoordelikheid om hul kinders teen die felheid van die son te beskerm. Onthou, boeta en sussie is al uit die huis en getroud, dan slaan die velkanker eers toe as gevolg van skade wat as kind opgedoen is. 

VERHOUDINGS: Nuwe uitgebreide gesin kan die vakansie verwoes
Dit is die gewoonte dat kinders uit geskeide huise elke tweede naweek en vakansie by die ander huis – saam met die nuwe stiefpa of –ma – moet gaan woon. Ongelukkig word dié tye bederf deur situasies waar die verskillende partye nie met mekaar oor die weg kan kom nie.
Dit hoef egter nie so te wees nie: as jy jouself motiveer om hierdie vakansie liefde na te streef ten spyte van al die ander gesinslede – nuut en oud – dan is die stryd al halfpad gewen!

REISWENKE: Is jy en jou kinders gereed vir die langpad?
Hier is hulp om die langpad in 'n kort, vreedsame pad te verander . . .

PRAKTIES: Laekoste aktiwiteite vir ouer kinders
As jy inisiatief aan die dag lê, kan jy hierdie vakansie jou kinders bederf deur ekstra gesinstyd en hope pret – sonder om 'n fortuin te spandeer!

HANDWERK: Unieke geskenkpapier uit jou hand
Verpersoonlik die gesin se kersgeskenke met jul eie, tuisgemaakte geskenkpapier – ekonomies, maklik en prettig!

RESEP: Handjies klap, koekies bak
Met dié maklike resep kan die jongklomp in 'n japtrap hul eie helderkleurige koekies bak – om te eet én om aan die kersboom te hang!


 

 

   
 

Hosted By Afrihost.com - The Best Web Hosting Ever!

jouapplous ] joufiksie ] jouhoofstories ] jougeskenke ] [ joukind ] joukontrei ] jouleefstyl ] joumenswees ] joupolitiek ] jourubrieke ] jouse ] tuisbladsy ]