1Address

joutafel

Onder redaksie van Wilna Myburgh

Suur, suur, lekker suur
Val die suurlemoene al van die boom af en jy weet nie meer wat om met hulle te maak nie? Hier is 'n paar idees.

En in die pot . . .
Potjiekos is 'n Suid-Afrikaanse gunsteling. Of jy dit nou buite op 'n vuur, 'n gasbraaier, of as gevolg van snerpende koue winde binnenshuis maak – dit het 'n heerlike, gesellige atmosfeer (en reuk) tot gevolg!

Piet se Volstruisnekpotjie
Wees gereed vir 'n lang gesellige kuier saam om hierdie potjie!


Theron se Mediterreense hoenderpot
As jy van 'n dik en romerige sous hou, is die net die pot vir jou!


André se Seekospotjie
Volgens André se vriende is dié resep oor jare se saamkuier verfyn tot die lekkerte wat dit vandag is.

Die aansitplek met heerlike resepte, vars idees vir tafelversierings en nuttige kombuis- en kookwenke.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za
Vir meer inligting, kliek hier


  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend

Hosted By Afrihost.com - The Best Web Hosting Ever!