1Address

joukontrei

SKOUSPEL: Lig vertoning in die Noorde – Anette Olivier
En dan verskyn daar 'n wolkie in die lug wat lyk asof dit van binne verlig word, en ons staan verstom voor die goddelike wonder wat voor ons oë afspeel. Die ligwolkie het nou verander in 'n diep groen en dit beweeg die heeltyd. Die Noorderligte is 'n ligverskynsel wat net in die Polar gedeelte van die Noordpool voorkom.

NOORD-KAAP: Vat 'n slag die pad – deur Elbie Els
Ons pad het by Koupstasie afgedraai Merweville se kant toe. Die oop vlaktes en hoë berge maak iets in 'n mens se hart los. Dis asof jy op 'n nuwe manier vry voel en lekkerder asemhaal.

SKEEPVAART: Toer deur die Mediterreense See – deur Stef Cilliers
Die skip vaar deur die nag en wanneer jy die volgende oggend wakker word, is dit alreeds vasgemeer in 'n ander hawe.

Skrywers oor kontrei-dinge, asook lesers en inwoners van 'n spesifieke omgewing, kan hul bydraes in dié afdeling plaas.
Hier word gefokus op interessante dinge wat in die verskillende kontreie gebeur of plaasgevind het, nuuswaardige inwoners, besienswaardige besoekpunte, lekker restaurante, uitstappies, toere, ens.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za
Vir meer inligting, kliek hier 


  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend