jouapplous

 

TEATER: Die Boere-oorlog keer terug
Die musiekspel Ons vir jou laat op groot skaal en 'n groot rolbesetting, met indrukwekkende musiek en dialoog, 'n groot stuk van die Suid-Afrikaanse geskiedenis herleef. Nou terug in Pretoria.

RESENSIE: Beautiful vir elke regte rede – deur Beatri Kotzé
Jan Blohm se nuutste album, 7 Jaar, is vol rou emosie. Daar is oomblikke van melancholie en seer, maar ook hoop, deernis en passie. Drie jaar se stilte het die rocker duidelik goed gedoen.

Vermaaklike kosoggend by Pierneef
Lochner de Kock besoek dié maand Pretoria met sy produksie Cordon Boer, 'n vermaaklike kosprogram waarin hy allerlei interessante vertellings en anekdotes saam met sy demonstrasie aan die gehoor oordra.

KOMPETISIE: Skryf 'n liedjie
Alle liedjieskrywers van tradisionele Afrikaanse musiek kan nou die pen en papier nader trek vir 'n lekker nuwe liedjieskryfkompetisie.

TV: Dié maand in die sepies
Junie-hoogtepunte uit 7de Laan.


GIDS: Junie-teater
Wat, waar en wanneer: beplan jou teaterondervinding met ons vermaakdagboek.

Inligting en bydraes oor die Suid-Afrikaanse vermaaklikheid-, kuns- en literêrewêreld verskyn in die afdeling.
Skakelbeamptes en promotors van platemaatskappye, kunstenaars, skrywers, teaters en galerye is welkom om hul persvrystellings hier te plaas.

Medewerkers kan ook nuwe CD’s, boeke, flieks of uitstallings hier resenseer. 

Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier

  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend