WIE IS ONS? | GRATIS NUUSBRIEF | MEDEWERKERS | ADVERTEER
jou gesinstydskrif – maandeliks, gratis en wêreldwyd
joutafel
Onder redaksie van Wilna Myburgh


Unieke resepte vir Junie

SPESIAAL: Dís nou potgenot!
'n Mens kan altyd uitsien na potjiekos in die winter – maar dan moet jy natuurlik ook 'n heerlike voor- en nagereg, asook 'n spesiale potbroodresep byderhand hê.


VEGETARIËRS: Anita se Afrika-groentepot
Het jy al ooit 'n vegetariër vir potjiekos genooi? Nou kan jy, en ek belowe dat die vleisvreters ook die pot sal bestorm!


VINNIG: Geen sopvleis? Maak groentesop!
Kook in 'n japtrap heerlike, geurige groentesop met min bestanddele.



KINDERPARTYTJIE: Star Wars in jou agtertuin
Maak jou eie Death Star-koek, Yoda- en Darth Vader-koekies, T.I.E-fighters en borrelende Yoda-soda vir 'n seunspartytjie met 'n ruimtelike verskil.



Die aansitplek met heerlike resepte, vars idees vir tafelversierings en nuttige kombuis- en kookwenke.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier

joutuisblad | jouhoofstories | joumenswees | jouapplous | jouleefstyl | joutafel | joukontrei | jou  | joufiksie | jougeskenke |
gratis nuusbrief | medewerkers | adverteer | wie is ons?

Kopiereg © 2008-2010