WIE IS ONS? | GRATIS NUUSBRIEF | MEDEWERKERS | ADVERTEER
jou gesinstydskrif – maandeliks, gratis en wêreldwyd
joupolitiek
UITSPRAKE: Raar maar waar
'n Versameling van die beste, snaaksste en vreemdste politieke uitsprake wat verlede maand, in Mei, gemaak is. Niemand het mos gesê dat die politiek humorloos moet wees nie?


TOEKENNING: Wenstad langs die berg
Die Nasionale Tesourie het aan Kaapstad sy sesde ongekwalifiseerde oudit ná mekaar gegee.



EKONOMIE: Al hoe meer is werkloos
Duisende Suid-Afrikaners verloor hul werk, vertel die statistiekdiens, maar verstaan die regering die omvang van dié krisis?



Alle politieke partye, kommentators en ontleders, asook burgerregte-organisasies en vakbonde, is welkom om hul sienings in dié afdeling te plaas.
Stuur bydraes in Afrikaans aan redaksie@jouwereld.co.za

joutuisblad | jouhoofstories | joumenswees | jouapplous | jouleefstyl | joutafel | joukontrei | jou  | joufiksie | jougeskenke |
gratis nuusbrief | medewerkers | adverteer | wie is ons?

Kopiereg © 2008-2010