WIE IS ONS? | GRATIS NUUSBRIEF | MEDEWERKERS | ADVERTEER
jou gesinstydskrif – maandeliks, gratis en wêreldwyd
jougeskenke

JOU spesiale hoekie waar jouwêreld elke maand spesiale geskenke vir JOU weggee!

Lees die kompetisiereëls
Verlede maand se wenners

Wen in Junie 2010
CD’s: 4 Jacks and a Jill is terug met 'n bang!
Die groep 4 Jacks and a Jill is ware mega-supersterre. Hulle het reggekry wat slegs 'n handjie vol kunstenaars al in ons land kon vermag: om meer as een miljoen albums te verkoop. Nou is hulle terug in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf met 'n splinternuwe CD en heelwat skop in daardie ou treffers.
Lees meer

5 Gelukkige lesers kan elk 'n kopie van die CD 4 Jacks and a Jill - Met die grootste treffers van Glenys Lynne, wen. SMS die woorde JW JACKS, tesame met jou naam en e-posadres, aan 35570 voor 30 Junie 2010. SMS’e kos R3,00 elk.
BOEKE: Leesgenot vir die boekrak
Blaai deur die nuwe boeke wat onlangs verskyn het.
Lees meer

1 Gelukkige leser kan Seisoene Van Seks: Wat is Normaal? - Stories En Feite Oor Seks deur Leandie Buys wen. SMS die woorde JW SEKS, tesame met jou naam en e-posadres, aan 36545 voor 31 Junie 2010.

1 Gelukkige leser kan Pleisters vir die Siel 2 deur Riekert Botha wen. SMS die woorde JW SIEL, tesame met jou naam en e-posadres, aan 36545 voor 31 Junie 2010.

8 Gelukkige leser kan Die HAT Afrikaanse skoolwoordeboek wen. SMS die woorde JW HAT, tesame met jou naam en e-posadres, aan 36545 voor 31 Junie 2010. SMS’e kos R5.00 elk.
Kompetisiereëls

· Sluitingsdatums vir dié maand se weggee-pryse, asook die SMS-koste, word by die onderskeie kompetisies aangedui.
· Wenners van dié maand se geskenkhoekie-pryse sal volgende maand in jouwêreld aangekondig word, wat vanaf 1 Julie 2010 beskikbaar sal wees.
Wenners moet voor 10 Julie 2010 hul pos- sowel as straatadres stuur aan webmeester@jouwereld.co.za om hul pryse op te eis. As ons nie jou adres het nie, kan ons nie jou geskenk stuur nie, wat beteken jy gaan dit verbeur. Maak dus seker dat jy dadelik gaan loer of jy 'n wenner is.
· Slegs "Ingetekende Lesers" kan vir die weggee-pryse in aanmerking kom. As jy nog nie as jouwêreld-leser ingeteken het nie, doen dit hier.
Lesers wat ook by die jouwêreld–FaceBook-groep aangesluit het, staan 'n dubbele kans om maandeliks as wenner gekies te word. Besoek dié groep hier.
· Daar is geen beperking op die aantal SMS'e wat per leser gestuur word nie. Hoe meer jy egter deelneem, hoe groter is die kans dat die rekenaar jou as wenner gaan kies.
· Die rekenaar-trekking van wenners is finaal, en pryse kan nie vir kontant omgeruil word nie.
· Pryse word deur die onderskeie borge, soos aangetoon, verskaf en aan wenners gepos.
· jouwêreld se enigste betrokkenheid by dié kompetisies is uitsluitlik en slegs om die spesifieke produk aan lesers bekend te stel, en om die kompetisie aan te bied en te fasiliteer. jouwêreld is nie verantwoordelik vir die verskaffing en versending van die pryse nie. Indien jy nie jou prys binne twee maande na die sluitingsdatum ontvang het nie, stuur 'n e-pos aan webredakteur@jouwereld.co.za sodat ons dit namens jou met die borge kan opvolg.

Verlede maand se wenners
Briewe uit Brittanje van Rhynie Greeff
Marica Pelser
Evita se Kossie Sikelela deur Evita Bezuidenhout
Marietjie van den Heever
joutuisblad | jouhoofstories | joumenswees | jouapplous | jouleefstyl | joutafel | joukontrei | jou  | joufiksie | jougeskenke |
gratis nuusbrief | medewerkers | adverteer | wie is ons?

Kopiereg © 2008-2010