WIE IS ONS? | GRATIS NUUSBRIEF | MEDEWERKERS | ADVERTEER
jou gesinstydskrif – maandeliks, gratis en wêreldwyd
joufiksie
Rozanne MyburghHUMOR: 'n Besoek aan die hemel – deur Esther Fourie
Vyf jaar nadat haar man na 'n saliger plek verhuis het, het sy besluit dis tyd om hom te besoek – want daar is nou 'n sakie wat opklaring nodig het.


Rozanne MyburghVOLWASSE: Ma . . . – deur Lorraine Joubert
Jy haat my lankal, ma. En nee ma, dis nie omdat ek saam met jou boyfriend geslaap het nie.


Rozanne MyburghMEELEWING: Die besef – deur Clarissa Combrinck
Na die begrafnis het menigte gesigte my hand kom druk en trooswoorde gespreek, maar my ore was doof. Dit kon tog nie sy liggaam in daardie houtkas gewees het nie?

Die afdeling vir fiksie-skrywers in die vorm van kort-, vervolgverhale en kinderstories.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier 


joutuisblad | jouhoofstories | joumenswees | jouapplous | jouleefstyl | joutafel | joukontrei | jou  | joufiksie | jougeskenke |
gratis nuusbrief | medewerkers | adverteer | wie is ons?

Kopiereg © 2008-2010