WIE IS ONS? | GRATIS NUUSBRIEF | MEDEWERKERS | ADVERTEER
jou gesinstydskrif – maandeliks, gratis en wêreldwyd
jouapplous

VERHOOG: Shaka Zulu kry lewe – deur Beatri Kotze
Packed House se nuutste epiese musiekblyspel ondersoek die lewe van die historiese Shaka as koning, kryger en legende en openbaar die man agter die legende.


CD’s: Ritme-note vir jou musikale genot – deur Beatri Kotze
Druk dié nuwe albums van Hansie Slim, Gerhard Steyn en Ray Dylan in jou CD-speler.



MUSIEK: Terug met 'n bang! – deur Beatri Kotzé
Die groep 4 Jacks and a Jill is terug in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf met 'n splinternuwe CD en heelwat skop in daardie ou treffers.


TV: Sepietyd in Junie
Hoogtepunte dié maand in 7de Laan



BOEKE: Leesgenot vir die boekrak
Blaai deur dié nuwe boeke wat onlangs verskyn het. Seisoene Van Seks (Leandie Buys), Pleisters vir die Siel 2 (Riekert Botha) én Die HAT Afrikaanse skoolwoordeboek.



Inligting en bydraes oor die Suid-Afrikaanse vermaaklikheid-, kuns- en literêrewêreld verskyn in die afdeling.
Skakelbeamptes en promotors van platemaatskappye, kunstenaars, skrywers, teaters en galerye is welkom om hul persvrystellings hier te plaas.

Medewerkers kan ook nuwe CD’s, boeke, flieks of uitstallings hier resenseer. 

Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier
joutuisblad | jouhoofstories | joumenswees | jouapplous | jouleefstyl | joutafel | joukontrei | jou  | joufiksie | jougeskenke |
gratis nuusbrief | medewerkers | adverteer | wie is ons?

Kopiereg © 2008-2010