Click here for discount on life insurance!

jou

DEBAT: Is SA-mans verkragters?
In 'n onlangse studie deur die Mediese Navorsingsraad (MNR) in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap het een uit elke vier mans erken dat hulle al 'n vrou verkrag het. Van die 1 738 manne wat in die studie betrokke was, het een uit 20 gesê dat hulle in die afgelope jaar 'n vrou verkrag het. 

MENINGSOPNAME: Bokke vs. Leeus
Die Springbokke het die afgelope maand die toetsreeks teen die Britse Leeus gewen, maar dié reeks was nie sonder kontroversie nie.

BRIEWE: Skryf saam
Lesers deel hul wêreld met ander in lekker geselsbriefies.




  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend