|
INTERNETRUBRIEK: 'n Wêreld op video – deur Pieter Labuschagne
'n Kykie na die gewildste videogrepe op YouTube
ONTSPAN: Fliekaand, tuis! – deur Rosa Myburgh
Hou die kinders besig: omskep jou TV-kamer in 'n gemaklike teater, kry die DVD's en eetgoed gereed en ontspan! Jy kan ook dat jonger kinders hul eie springmielie-boksies versier.
TUINMAAK: Wonderlike winterkleur
Vir onmiddellike, beeldskone kleur in jou tuin is daar niks beter as beddingplante nie. Gaan koop net 'n paar bakkies met saailinge en siedaar – jou vaal en vervelige tuin is in 'n kaleidoskoop van kleur omskep!
KOMMUNIKASIE: Wat op dees aarde? – deur Rozanne Myburgh
Dit gons en tweet en twitter en gaan te kere op die internet, maar weet jy wat dit beteken en boonop waarom enige regdenkende individu homself aan 'n tweet wil skuldig maak?
In dié afdeling word daar op die mens se verskillende leefstyl-belangstellings gefokus.
Dit bestaan uit onderwerpe soos stokperdjies, tegnologie, vakansies, motors, tuinmaak, herstelwerk, handwerk, modes, selfversorging, dekor, naaldwerk, finansies, versiering, troeteldiere, klerepatrone, breiwerk, grimering, skoonheid, rekenaargebruik en algemene huiswenke in.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za
Vir meer inligting, kliek hier

Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend
|
|
|