1Address

joukontrei

OOS-KAAP: Middle Earth in Afrika – deur Saartjie de Wet
Mense kom vir verskillende redes hierheen: Sommige reisigers stop oppad na 'n volgende bestemming, ander vlug weg van die stad na die stilte van die natuur, sommige kom om hulself te vind. Maar dan is daar die klein groepie wat agter bly om hulle permanent hier te vestig. Welkom in Hogsback.

WES-AUSTRALIË: Romantiese bekoring te veel vir 'n naweek – Margaretha Lachmann
My sintuie is geprikkel en vra vir meer – want alles in en om die Margaret River-omgewing, in Wes-Australië, spreek 'n mens se sintuie aan. Soveel só dat ek myself verkwalik dat ek hopeloos te min tyd daar deurgebring het.

JOHANNESBURG: 'n Naweek vir almal
The women's show en Natural & Organic Products Exhibition is verlede maand by die Coca-Cola Dome in Johannesburg aangebied.

Skrywers oor kontrei-dinge, asook lesers en inwoners van 'n spesifieke omgewing, kan hul bydraes in dié afdeling plaas.
Hier word gefokus op interessante dinge wat in die verskillende kontreie gebeur of plaasgevind het, nuuswaardige inwoners, besienswaardige besoekpunte, lekker restaurante, uitstappies, toere, ens.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier 


  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend