|
BOEKE: Leesgenot – deur Karin Bain
'n Bespreking van die nuutste boeke van Christa Jonker-Jordaan, Naglig en Adrio König, Radikaal anders soos Jesus.
MUSIEKVIDEO: Agter die skerms met One Crown – deur Elbie Els
Lank voor die eerste skote van One Crown se eerste musiekvideo geneem is, is daar hard beplan aan elke skoot en is die klankbaan opgeneem en geredigeer. Die groot aksie het een middag omtrent vyfuur in Potchefstroom begin.
KABARET: Daai ene met die vlerke
Het jy al ooit 'n engel gesien, gevoel of geruik? Wat sal jy maak as jy een in jou kombuis betrap? Willie Strauss is terug op die verhoog met sy nuutste kabaret, Daai ene met die vlerke.
KINDERTEATER: Hou hulle uit die kwaad
Hierdie wintervakansie is daar sommer 'n hele aantal opvoerings in Pretoria om die jongspan mee te vermaak.
TV: Juliemaand in die sepies
Hoogtepunte dié maand uit Binnelanders en 7de Laan
Inligting en bydraes oor die Suid-Afrikaanse vermaaklikheid-, kuns- en
literêrewêreld verskyn in die afdeling.
Skakelbeamptes en promotors van platemaatskappye, kunstenaars, skrywers,
teaters en galerye is welkom om hul persvrystellings hier te plaas.
Medewerkers kan ook nuwe CD’s, boeke, flieks of uitstallings hier
resenseer.
Stuur jou bydrae aan
redaksie@jouwereld.co.za
Vir meer inligting,
kliek hier

Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend
|
|
|