WIE IS ONS? | GRATIS NUUSBRIEF | MEDEWERKERS | ADVERTEER

Julie 2010
jou gesinstydskrif – maandeliks, gratis en wêreldwyd

Jaargang 2 Uitgawe 12


joutafel
Onder redaksie van Wilna Myburgh


Unieke resepte vir Julie

EKSOTIES: Soete sitrus
Benut die huidige lemoenseisoen ten volle met hiérdie soet resepte: Lemoen- en speseryplaatkoekies, Lemoenmuffins, Stroperige lemoenskywe met speserye, en Sitrusbotter.



LANK EN INNIG: Ruik ek koffie?
'n Volledige koffie-geïnspireerde spyskaart wat jou, jou huis en jou gaste met die aanloklike walms van koffie sal verlei: met onder andere Koffierooiwyn, Franse uiesop, Boeretroos-biefstuk, Rooiwyn-uie, Aartappelsmeer, Koffiegerookte hoender, Koffiedukkah, Koffiebraaisous, Bokmelkkaas in koffie en swartpeper gerol, en Lemoenkoffie.


VINNIG EN MAKLIK: Hoender- en groentegebak
Hierdie eenbakoondgereg met 'n kerriegeur is die ideale aandete vir die gesin as ma nie te lank voor die stoof wil staan nie.




Die aansitplek met heerlike resepte, vars idees vir tafelversierings en nuttige kombuis- en kookwenke.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier

joutuisblad | jouhoofstories | joumenswees | jouapplous | jouleefstyl | joutafel | joukontrei | jou  | joufiksie | jougeskenke |
gratis nuusbrief | medewerkers | adverteer | wie is ons?

Kopiereg © 2008-2010