WIE IS ONS? | GRATIS NUUSBRIEF | MEDEWERKERS | ADVERTEER

Julie 2010
jou gesinstydskrif – maandeliks, gratis en wêreldwyd

Jaargang 2 Uitgawe 12


My pot se deksel

joumenswees

ONTWIKKEL: Verander die drama in jou lewe – deur René Pfaff
Elkeen kan met die nodige dissipline, terugvoer en ondersteuning stelselmatig sy gedrag verander en ontsnap van die drama waarvoor hy in sy eie lewe verantwoordelik is.

SELFHELP: Laat die winterneerslagtigheid les opsê – deur Wilna Myburgh
Moenie 'n winter-treurverdriet word nie: Gebruik hierdie agt wenke om nuwe vuur in jou lewe en gemoed te blaas.

PRAKTIES: Werksverlies? Watwou dit my onderkry – deur dr. ST Potgieter
Daar is nie eenvoudige antwoorde vir iemand wat sy werk verloor het nie, maar met hiérdie 10 stappe kan jy dalk die rivier makliker oorsteek.


GELOOF: Wie is die gehoor? – deur Susan Terblanché
As ons meer vir hierdie audience of One leef, en minder omgee vir onsself en ons eie belange, sal ons optrede teenoor ander mense en ons alledaagse doen en late 'n ander kleur begin kry.



Die afdeling fokus op die fisieke- en geestesgesondheid van die mens.

Dit sluit fasette in soos medies, verhoudings, godsdiens, kinders, selfontwikkeling, sielkunde, berading, seks, die huwelik, opvoeding, fiksheid, die gesin, persoonlike groei, geesteskwale, gesondheid en algemene advies wat tot jou menswees spreek.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier
joutuisblad | jouhoofstories | joumenswees | jouapplous | jouleefstyl | joutafel | joukontrei | jou  | joufiksie | jougeskenke |
gratis nuusbrief | medewerkers | adverteer | wie is ons?

Kopiereg © 2008-2010