WIE IS ONS? | GRATIS NUUSBRIEF | MEDEWERKERS | ADVERTEER

Julie 2010
jou gesinstydskrif – maandeliks, gratis en wêreldwyd

Jaargang 2 Uitgawe 12


joukontrei

UITREIK: Egoli-sterre skop bal vir minderbevoorregtes
Met die afskop van die Nasionale Kosblikkieprojek het David Rees en Lindie Strydom hande gevat met minderbevoorregte kleuters van regoor die land.

KUIER: Winter-wegbreekkanse met warm feeste– deur Beatri Kotzé
Die Wes-Kaap is dié maand in rep en roer met hierdie vier jolige feeste waar 'n mens die winterkoue kan verdryf: Pick 'n Pay Knysna Oesterfees, Stellenbosch Wynfees, Franschhoek Bastille Fees en die Breedekloof Soetes & Soup.

Win with Hisense!

Skrywers oor kontrei-dinge, asook lesers en inwoners van 'n spesifieke omgewing, kan hul bydraes in dié afdeling plaas.
Hier word gefokus op interessante dinge wat in die verskillende kontreie gebeur of plaasgevind het, nuuswaardige inwoners, besienswaardige besoekpunte, lekker restaurante, uitstappies, toere, ens.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier 


joutuisblad | jouhoofstories | joumenswees | jouapplous | jouleefstyl | joutafel | joukontrei | jou  | joufiksie | jougeskenke |
gratis nuusbrief | medewerkers | adverteer | wie is ons?

Kopiereg © 2008-2010