WIE IS ONS? | GRATIS NUUSBRIEF | MEDEWERKERS | ADVERTEER

Julie 2010
jou gesinstydskrif – maandeliks, gratis en wêreldwyd

Jaargang 2 Uitgawe 12


jouhoofstories

EKSKLUSIEF: Om Mathys se ma te wees – deur Rozanne Myburgh
Mathys Roets se ma gesels oor haar omgee-kind en die pad wat hulle saam-saam stap.


NUUS: Waar is my kind se hande? – deur jouwêreld-redaksie
Vier maande na die gru-moord op Anika Smit, wie se hande wreedaardig tydens die moord afgekap is, kry haar ouers steeds nie berusting nie.

AKTUEEL: Kan jou ore dit hou? – deur jouwêreld-redaksie
Die lawaai van die vuvuzela was voor 2010 nog onbekend aan die res van die wêreld, maar nou tas dit die gehoor van die hele planeet aan.

NAVORSING: Die kerk moet oopkop homself herdefinieer – deur dr. Jan Botha
Op 'n Europese toer het 'n groep NG kerk teoloë 'n kykie van toekomstige tendense wat in Suid-Afrikaanse kerke te wagte kan wees, gekry.


Vertel ons jou storie!

Het jy 'n dramatiese, skokkende of opspraakwekkende ervaring, wat nuuswaardig is, beleef? Dan wil jouwêreld jou storie in dié afdeling vertel!
Som jou verhaal op in 'n paragraaf of twee, en stuur dit aan ons vir oorweging. As jou storie genoeg nuuswaarde vir publikasie het, sal jy in kennis gestel word waarna jy jou volle verhaal in ongeveer 1 000 woorde tesame met 'n foto aan ons moet stuur.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Algemene en aktuele nuus word in die afdeling geplaas. Skryf byvoorbeeld oor die jongste doen en late van 'n internasionale celeb, 'n opspraakwekkende nuusgebeurtenis in jou omgewing of doen 'n indiepte onderhoud met 'n baie bekende persoon wat in jou dorp woon.
Stuur jou artikel aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier

joutuisblad | jouhoofstories | joumenswees | jouapplous | jouleefstyl | joutafel | joukontrei | jou  | joufiksie | jougeskenke |
gratis nuusbrief | medewerkers | adverteer | wie is ons?

Kopiereg © 2008-2010