WIE IS ONS? | GRATIS NUUSBRIEF | MEDEWERKERS | ADVERTEER

Julie 2010
jou gesinstydskrif – maandeliks, gratis en wêreldwyd

Jaargang 2 Uitgawe 12


joufiksie

HUMOR: Oom Apie se skop – deur Carin Marais
Sedert sy geboorte deur 'n drankwaas aangekondig is, kon Oom Apie nie die bottel mampoer eenkant los nie. Tot hy sy oorle Duifie se beskuitresep ontdek.

HEIMWEE: 'n Vrou se smart – deur Adéle van der Berg
Die Egiptiese vrou het nie die Joodse vrou se geprewel verstaan as sy met haar God praat nie – maar sy het instinktief geweet dat dié God sal keer dat die Jode enige leed aangedoen word.

 Esther FourieHUMOR: Die heilige waarheid – deur Esther Fourie
Wanneer twee verliefdes onskuldig 'n nag op die sitkamervloer deurbring, kan die skinderstories vinnig versprei – met elkeen 'n unieke stertjie by.

GawelinaKINDERVERVOLGVERHAAL  (Hoofstuk 2): Baba Beer gaan see toe – deur Gawelina
Pappa Beer ry reguit strand toe. Baba Beer kyk lank na die baie water. “Mamma, dit is darem ʼn vreeslike groot eendedam hierdie. Waar is die eendjies dan?” sê hy.


Die afdeling vir fiksie-skrywers in die vorm van kort-, vervolgverhale en kinderstories.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier 


joutuisblad | jouhoofstories | joumenswees | jouapplous | jouleefstyl | joutafel | joukontrei | jou  | joufiksie | jougeskenke |
gratis nuusbrief | medewerkers | adverteer | wie is ons?

Kopiereg © 2008-2010