WIE IS ONS? | GRATIS NUUSBRIEF | MEDEWERKERS | ADVERTEER

Julie 2010
jou gesinstydskrif – maandeliks, gratis en wêreldwyd

Jaargang 2 Uitgawe 12


jouapplous

FLIEKS: Kyktyd op die wyedoek – saamgestel deur Beatri Kotzé
Ontdek dié nuwe flieks wat in Julie in teaters landswyd uitgereik word: The boys are back, I love you Phillip Morris, Pope Joan en Shrek 4 ever after 3D.


CD’s: Ritme-note vir jou musikale genot – saamgestel deur Beatri Kotzé
Druk dié nuwe albums in jou CD-speler: Heuningland (Radio Kalahari Orkes), Joune (Stompdraai) en Ontbytsake & Vriende.


TV: Sepietyd in Julie
Nuuskierig oor wat die toekoms vir jou gunsteling sepie-karakter inhou? Hier is al die hoogtepunte vir dié maand van 7de Laan en Binneland Sub Judice.


BOEKE: Leesgenot vir die boekrak – saamgestel deur Rozanne Myburgh
Ons blaai deur die volgende nuwe boeke: Steeds Mathys (deur Alita Vorster), Dwars: Mymeringe van 'n gebleikte Afrikaan (deur Max du Preez) en Die lang generaal (deur Alan D Elsdon).


Inligting en bydraes oor die Suid-Afrikaanse vermaaklikheid-, kuns- en literêrewêreld verskyn in die afdeling.
Skakelbeamptes en promotors van platemaatskappye, kunstenaars, skrywers, teaters en galerye is welkom om hul persvrystellings hier te plaas.

Medewerkers kan ook nuwe CD’s, boeke, flieks of uitstallings hier resenseer. 

Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier
joutuisblad | jouhoofstories | joumenswees | jouapplous | jouleefstyl | joutafel | joukontrei | jou  | joufiksie | jougeskenke |
gratis nuusbrief | medewerkers | adverteer | wie is ons?

Kopiereg © 2008-2010