WIE IS ONS? | GRATIS NUUSBRIEF | MEDEWERKERS | ADVERTEER
jou gesinstydskrif – maandeliks, gratis en wêreldwyd

MENINGSOPNAME: Hoe brand die sokkervlam?







Is jou sokkerkaartjies al gekoop, of vind jy al die media-opwinding oor 2010 vervelig?

Die 2010-Wêreldbekersokkertoernooi skop volgende maand af. Dit is voorafgegaan deur maande se beplanning wat soms gedreig het om skeef te loop, die bou van nuwe stadions ter waarde van miljoene rande wat nie altyd volgens plan verloop het nie, en 'n omslagtige kaartjieverkoopproses wat duidelik bo die vuurmaakplek van die gemiddelde Suid-Afrikaner is.

e-pos dié artikel
het jy al vir ons nuusbrief ingeteken?
terug na jou
volgende artikel
vorige artikel
  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend

joutuisblad | jouhoofstories | joumenswees | jouapplous | jouleefstyl | joutafel | joukontrei | jou  | joufiksie | jougeskenke |
gratis nuusbrief | medewerkers | adverteer | wie is ons?

Kopiereg © 2008-2010