WIE IS ONS? | GRATIS NUUSBRIEF | MEDEWERKERS | ADVERTEER
jou gesinstydskrif – maandeliks, gratis en wêreldwyd

Mighty Men in beeld




Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend







Die laaste Mighty Men-saamtrek het verlede maand plaasgevind. Ons neem 'n visuele reis deur dié groot gebeurtenis.

Oom Angus Buchan se stem is na sewe jaar sinoniem met MMC en alles wat daarmee gepaard gaan. Die naweek van 16 - 18 April het daar 'n beraamde 300 000 manne op die plaas Shalom, naby Greytown, saamgetrek om na hom te luister.
Dié foto’s vertel die onvang van die gebeurtenis.


Duisende manne drom om die verhoog van 25x25m saam.

Advertensieborde  het landswyd die groot gebeurtenis aangekondig
Advertensieborde het landswyd die groot gebeurtenis aangekondig.

Talle  mense het hul voertuie as bewegende advertensieborde gebruik
Talle mense het hul voertuie as bewegende advertensieborde gebruik.

 Dit  is duidelik waar dié manne se harte lê
Dit is duidelik waar dié manne se harte lê.

'n  Tentedorp verrys uit die niet om aan die massas slaapplek te verskaf
'n Tentedorp verrys uit die niet om aan die massas slaapplek te verskaf.

Stil  voor God
Stil voor God.

Goed  manne, wat is volgende op die program?
Goed manne, wat is volgende op die program?

Groepsaanbidding  in die slaapdorp vind spontaan plaas
Groepsaanbidding in die slaapdorp vind spontaan plaas.

Die manne kom aan met net een doel voor oë: om 'n persoonlike belewenis met God te ervaar
Die manne kom aan met net een doel voor oë: om 'n persoonlike belewenis met God te ervaar.

Kommentaar aangedryf deur Disqus
e-pos dié artikel
druk hierdie bladsy uit
het jy al vir ons nuusbrief ingeteken?
terug na joukontrei
volgende artikel
vorige artikel
  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend

joutuisblad | jouhoofstories | joumenswees | jouapplous | jouleefstyl | joutafel | joukontrei | jou  | joufiksie | jougeskenke |
gratis nuusbrief | medewerkers | adverteer | wie is ons?

Kopiereg © 2008-2010