Maart 2009
Jaargang 1 Uitgawe 8

 


  Jooltyd in Potch

joukontrei
hoofinhoud
terug na joukontrei
volgende artikel
vorige artikel


deur
Elbie Els
 

Een van vele hoogtepunte op die studentekalender

druk hierdie bladsy uit
e-pos hierdie artikel

Een keer per jaar op 'n Saterdagoggend in Februarie, is al wat leef en beef in Potchefstroom baie vroeër as gewoonlik buite en uit hul huise. Almal maak seker hulle kry 'n goeie staanplek, want die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) se eerstejaars spog met hul handewerk van hul eerste paar weke op universiteit. Ouers kom van heinde en verre en die hele Potch is op straat vir hierdie geleentheid. Gewoonlik moet jy dan ook maar jou dinge so reël dat jy jou inkopies eers later daardie dag doen, want strate word toegespan en as jy op die verkeerde tyd in 'n straat beland waarin die Joolvlotte ry, kan jy maar weet jy moet baie geduldig wees. Die eerstejaars stap saam met hul vlotte en gebruik ook sommer die geleentheid om blik te skud vir liefdadigheid.


 

e-pos hierdie artikel
druk hierdie bladsy uit
het jy al vir ons nuusbrief ingeteken?
 

terug na joukontrei
volgende artikel
vorige artikel

  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy

 

Hosted By Afrihost.com - The Best Web Hosting Ever!

jouapplous ] jouhoofstories ] jousê ] jourubrieke ] joupolitiek ] joumenswees ] joutuisblad ] joukontrei ] jouleefstyl ] joufiksie ]

 

 

Opsoek na enige
onderwerp in jouwêreld?
Deursoek ons hier!

Google
Custom Search

joutuisblad
jouhoofstories
joumenswees
joupolitiek
jouapplous
jouleefstyl
joukontrei
jou
jourubrieke
joufiksie
jougeskenke
 
gratis nuusbrief
vertel jou vriende
medewerkers
adverteer
wie is ons
 
vorige uitgawes
jouwêreld Facebook-groep