November 2008
Jaargang 1 Uitgawe 4

 

 

   Kranslegging by Irene Konsentrasiekamp

joukontrei
hoofinhoud
terug na joukontrei
volgende artikel
vorige artikel

Verskeie organisasies is verlede maand by die jaarlikse kranslegging by die Irene Konsentrasiekampkerkhof verteenwoordig.


Op die foto verskyn Sakkie Kotzé (ATKV), Philip de Kock (Voortrekkers), Dione Prinsloo (FAK en Erfenisvereniging), Hettie Bester van die SA Vrouefederasie (SAVF) en Ulrich Langner (Afrikanerbond)

Verskeie organisasies is verlede maand by die jaarlikse kranslegging by die Irene Konsentrasiekampkerkhof verteenwoordig.
Dié seremonie vind elke jaar tydens sonsopkoms op die Sondag naaste aan 10 Oktober plaas.
Dr. Isak Burger, president van die AGS van Suid-Afrika het vanjaar as prediker opgetree.
Tydens die huldigingsprogram het dr. Dione Prinsloo met voordrag- en tablo, die klem laat val op die verhale van Chris Erasmus, Anna Booysen, Henrietta Armstrong, Johanna Brandt en ene Gysbert, wie se wedervaringe in die konsentrasiekamp tydens die kransleggingseremonie oorvertel is.
Kranse is daarna op van die bykans 1149 grafte van vrouens en kinders gelê wat as stille getuienis, van die tragedie wat hom tydens die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) hier afgespeel het, dien.

 

 

e-pos hierdie artikel
druk hierdie bladsy uit
het jy al vir ons nuusbrief ingeteken?
 

terug na joukontrei
volgende artikel
vorige artikel

joukommentaar

joubesluit beoordeel dié artikel

jou naam*

jou e-posadres*

jou  lewer kommentaar oor dié artikel
* nie verpligtend

     

Hosted By Afrihost.com - The Best Web Hosting Ever!

jouapplous ] joufiksie ] jouhoofstories ] jouwereld tuisblad ] joukontrei ] jouleefstyl ] joumenswees ] joupolitiek ] jourubrieke ] jouse ]

 

 

 

 



 



Lees ons ander uitgawes
Augustus

September
Oktober
November
Desember