November 2008
Jaargang 1 Uitgawe 4

 

 

   Davine - 10 jaar kankervry

joukontrei
hoofinhoud
terug na joukontrei
volgende artikel
vorige artikel

ATKV Centurion gee erkenning aan sangeres se stryd en oorwinning.


Hier verskyn Davine saam met Sakkie Kotzé van die ATKV Centurion.

ATKV Centurion het verlede maand aan die gospelsangeres, Davine van der Merwe, erkenning gegee. Nie net vir die moedige stryd wat sy teen kanker gestry en oorwin het nie, maar ook vir haar CD en boek waarin sy al die eer aan die Here gee.
In haar biografie, Oasis in 'n woestyn van kanker, vertel sy van dié stryd.
Davine was in 1998 lid van die ATKV Centurion Sangersforum se musiektoer na Hartenbos, toe sy die goeie nuus verneem het dat haar jarelange stryd teen kanker verby is.
Sy is nou 10 jaar lank kankervry, en sy het dié mylpaal onlangs met 'n lof- en aanbiddingsbyeenkoms gevier, waartydens haar nuutste CD, Davine 10, aan die publiek bekend gestel is.
 

 

e-pos hierdie artikel
druk hierdie bladsy uit
het jy al vir ons nuusbrief ingeteken?
 

terug na joukontrei
volgende artikel
vorige artikel

joukommentaar

joubesluit beoordeel dié artikel

jou naam*

jou e-posadres*

jou  lewer kommentaar oor dié artikel
* nie verpligtend

     

Hosted By Afrihost.com - The Best Web Hosting Ever!

jouapplous ] joufiksie ] jouhoofstories ] jouwereld tuisblad ] joukontrei ] jouleefstyl ] joumenswees ] joupolitiek ] jourubrieke ] jouse ]

 

 

 

 



 



Lees ons ander uitgawes
Augustus

September
Oktober
November
Desember