|
MENINGSPEILING:
Hoe stem jy?
Suid-Afrikaners gaan binnekort stembus toe.
Volgens alle aanduidings
gaan dit een van die mees opwindende
verkiesings sedert 1994 wees. Waar gaan jy
jou kruisie trek?
DEBAT: Storm in 'n koppie tee
Steve Hofmeyr se stormagtige verhouding met die
media het verlede maand tot 'n koppie tee
in 'n redakteur se gesig gelei. Het hy nou te ver
gegaan? Neem deel aan die debat.
BRIEWE: Skryf saam
Waar lesers iets oor hulself met ander lesers
deel, hul mening oor die tydskrif uitspreek of
sommer net lekker gesels oor enige onderwerp. |