Januarie 2009
Jaargang 1 Uitgawe 6

 

 

   jourubrieke
 

 
 

  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy




 

 

 

 

NetFlorist

 

VERTELLING: Vlerkklappend na die dood – deur Jaco Hough-Coetzee
Die kleintjie kyk op na sy pa. Die wyfie swiep van agter in en gaan sit op die grond langs die kleintjie wat opgewonde nader aan sy ma spring. Sy voer hom iets, en vlieg dan terug na bo.

DEERNIS: Nommer tien – deur Peet Steyn
Die eerste nege tel nie, dit is op nommer 10 wat jy beoordeel gaan word.

HUMOR: Teerpad en hondemis – deur Tanya van der Westhuizen
Vandag, `n jaar later, weet ek dat die linker-voorste hefboom die voorste remme is. Dáárdie spesifieke Sondag op dáárdie spesifieke oomblik, net voor ek in die muur sou vasry, was ek egter oortuig dat ek die koppelaar getrek het

MENSE: Sussie dra 'n doodskleed – deur Christa Jonker-Jordaan
Die tolk is glad nie tevrede met die verloop van die aankope nie en sê herhaaldelik: “No, bad luck,” terwyl haar gesig spreek van ontevredenheid.


 

 

   
 

Hosted By Afrihost.com - The Best Web Hosting Ever!

jouapplous ] joufiksie ] jouhoofstories ] jougeskenke ] joukind ] joukontrei ] jouleefstyl ] joumenswees ] joupolitiek ] [ jourubrieke ] jouse ]

 


Maak
diéjaar
jóú
jaar
 

 





 

 
 

 


Lees ons ander uitgawes
2008
Augustus
September
Oktober
November
Desember
2009
Januarie
Februarie


 

Custom Search