Januarie 2009
Jaargang 1 Uitgawe 6

 

 

   joukontrei
 

 

 

 

 

 
 Rooiwarm Bemarking. Peppor.com

 

  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy

MENSE: Die seewandelaar – deur Peet Steyn
Die wind by Langebaan roep steeds na sy geliefde waterbewoner – die kluisenaar Frank Armstrong Wightman wat in 1970 gesterf het.

MENSE: 90? Watwou skrik! – deur Jan Botha
Die baas van Christine van Wyk-toere het haar 90ste verjaarsdag gevier – maar dié vrou ken nie van hokaai nie: sy is steeds besig om aan Suid-Afrikaners die wêreld te wys.

OPREIS: Hoe ry die trein – deur Saartjie de Wet
Deur 'n treinvenster word die Suid-Afrikaanse landskap op 'n anderste manier waargeneem – neem die ysterperd vanaf Kaapstad na Potchefstroom en beleef die mooi en die uniekheid, maar ook die armoede en verval.

UITSTAPPIE: Kuslangs op 'n Australiese sonskyndag – Margaretha Lachmann
Na twee weke van bewolktheid en reën, gebeur dit toe so dat die sonnetjie darem een Sondag deurbreek en gemoedelik op ons neerskyn – en dit roep mos om die piekniekmandjies te pak en 'n paar strande te gaan ontdek.

UITEET: Die wow-faktor – deur Beatri Kotzé
“Oyo” is 'n Chinese uitdrukking wat “wow” beteken. En dis presies wat jou sintuie sal skeeu nadat jy die Oyo, 'n nuwe restaurant in Johannesburg, besoek het.

DOEN-DINGE: Januariedagboek
Wat, waar en wanneer: beplan jou aktiwiteite met ons dagboek
 

Lesers word genooi om hul bydraes in dié afdeling te plaas. Vertel ons wat in jou kontrei aan die gebeur is, interessante plekke waarheen jy gereis het, en unieke gebeurtenisse, funksies en byeenkomste wat in jou omgewing plaasgevind het. Vertel ons ook van uitblinkers in jou gemeenskap en skolenuus uit jou kontrei.

Stuur jou bydraes aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier.


 


 

 

 

Hosted By Afrihost.com - The Best Web Hosting Ever!

jouapplous ] joufiksie ] jouhoofstories ] jougeskenke ] joukind ] [ joukontrei ] jouleefstyl ] joumenswees ] joupolitiek ] jourubrieke ] jouse ]

 


Maak
diéjaar
jóú
jaar
 

 





 

 
 

 


Lees ons ander uitgawes
2008
Augustus
September
Oktober
November
Desember
2009
Januarie
Februarie


 

Custom Search