Januarie
2009
Jaargang 1 Uitgawe 6

 


   joukind


 

 

 

 

 


South Africa Online
 

NetFlorist

 

 

Saamgestel deur Jaco Hough-Coetzee, Rozanne en Rosa Myburgh

Op jou merke, gereed . . . GAAN!

'n Nuwe lewensuitdaging lê vir jou kind voor wanneer hy met sy skoolloopbaan begin. Maar dié avontuur kan in 'n nagmerrie ontaard as hy nie skoolgereed is en in die klaskamer kan aanpas nie. Hoe weet jy as ouer of jou bloedjie gereed is?

As die skoolklok lui

Het jy al besluit aan watter buitemuurse aktiwiteite jou kind gaan deelneem? Hier is 'n paar kreatiewe maniere om jou kind se ontwikkeling te stimuleer.

Opgewonde en gereed!
Dit is nie moeilik om jou kind gereed en opgewonde vir skool te kry nie. Alhoewel dit tyd in beslag neem, gaan jy beslis 'n gelukkiger kind skool toe stuur.

Die goue reël is ouerbetrokkenheid
Die vorming vir skoolgereedheid begin nie 'n maand voor die kind se graad 1 jaar nie – maar reeds lank voor dit. En hiér is dit net die ouer se verantwoordelikheid.

Ontwikkel speel-speel
Speel dié speletjies met jou kind en ontwikkel sy basiese vaardighede op 'n prettige manier!


 

 

   
 

Hosted By Afrihost.com - The Best Web Hosting Ever!

jouapplous ] joufiksie ] jouhoofstories ] jougeskenke ] [ joukind ] joukontrei ] jouleefstyl ] joumenswees ] joupolitiek ] jourubrieke ] jouse ]

 

 

 

 




 

 
 





Lees ons ander
uitgawes
2008
Augustus
September
Oktober
November
Desember
2009
Januarie
Februarie