Januarie 2009
Jaargang 1 Uitgawe 6

 

 

   jouhoofstories
 

 

 

 

NetFlorist

 

  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy

NUUS: Die sanger, die redakteur en die koppie tee – deur Jaco Hough-Coetzee
Steve Hofmeyr het sy selfoon afgeskakel en na die tafel gestap waar die redakteur van Huisgenoot sit – toe gooi hy sy koppie tee in haar gesig. Maar dit moes eerder warm teer gewees het, sê hy nou.

AKTUEEL: Zim, O Zim! – deur Jan Botha
Zimbabwe het ten minste R7 miljard nodig om nét die hongersnood en cholera te beveg – dan praat mens nie eers van die infrastruktuur en ander skade nie!

AKTUEEL: Bloedspoor op die teerpad – Jaco Hough-Coetzee
Tenspyte van die goeie bedoelings van busdienste om die veiligheid van hul passasiers te verseker, blyk dit dat dié pogings nog nie werklik geslaag het nie.

ADVIES: Ek wil 'n CD opneem. Wat nou? – deur Mart-Marie Schoeman
Dit is elke sanger of kunstenaar se droom om eendag 'n CD op te neem – maar dié bedryf kan vol slaggate wees as jy nie eers jou huiswerk gedoen het nie.

UITREIK: Uitmergeling ter wille van ander – deur Jaco Hough-Coetzee
Hulle gaan Afrika, van Kairo tot Kaapstad, per fiets aandurf – sodat kinders van 'n Oos-Kaapse skool klaskamers kan kry.


Nuus- en aktuele skrywers kan hul bydraes in dié afdeling publiseer.
Stuur jou artikel aan
redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier

 

 


 

 

 

Hosted By Afrihost.com - The Best Web Hosting Ever!

jouapplous ] joufiksie ] [ jouhoofstories ] jougeskenke ] joukind ] joukontrei ] jouleefstyl ] joumenswees ] joupolitiek ] jourubrieke ] jouse ]

 


Maak
diéjaar
jóú
jaar
 

 





 

 
 


Lees ons ander uitgawes
2008
Augustus
September
Oktober
November
Desember
2009
Januarie
Februarie


 

Custom Search