Januarie 2009
Jaargang 1 Uitgawe 6

 

 

   joufiksie
 

 

 
Create your own Gel Nails
Complete ebook on how to
Create your own gel nails at home
www.oneday.co.za
BLOG for lots of MONEY!!!
Create your own BLOG in 10 easy
and essential steps 24/7 !!!
www.oneday.co.za
The law of Attraction
The theories of NEW AGE thought is
LAW OF ATTRACTION. Find out now!!
www.oneday.co.za

 

 

"Besoek www.kinderwerf.co.za vir gratis leeskaarte, alfabetkaarte, speletjies en nog vele meer. Word ook deel van ons Loebi- leesklub en geniet stories en aktiwiteite in jou moedertaal!" 

 
 
 

All4Women

 

NetFlorist

 

 

  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy

KONTEMPORêR: Die dubbelwroeg – deur Jaco Hough-Coetzee
Dit is toe Morné en Willem aan die voorkant van die huis by die motor kom, dat hulle in die skemer motorhuis sien hoe Ronél en Regard tongetjie speel – haar hande karring dáár onder rond en sy hande vroetel daar bó rond.

HUMOR: Die bokkie innie boot – deur Pieter Labuschagne
Die Swift-roertjie terug op sy plek, en oom Gawie vat weer die pad terug huis toe. Nou ja, soos die duiwel dit nou maar wou hê, was dit ook nie honderd jaar nie of Fauna en Flora spring agter 'n bos uit en wuif hom van die pad af. Oom Gawie weet nóú het hy moeilikheid.

KONTEMPORêR: Drome en Spoke – deur Christo du Plessis
Die familiekerkhof en die ou Maroelaboom is egter nou in die pad van sy beplande ontwikkeling: dit sal moet weg. Hy voel wel effens jammer oor die boom, maar die grafte is vervalle en van geen waarde nie.

JONGSPAN: Beatri-By raak weg – deur Rosa Myburgh
Nadat die jong bytjies die nuwe blommetuin ontdek het, het hulle hard aan die werk gespring om nektar in te samel. Toe hulle later terug na die byekorf wou gaan, kom hulle agter dat Beatri-By skoonveld verdwyn het!
 

Lê jou kortverhaal voor vir keuring om in dié afdeling geplaas te word.

Verhale moet tussen 800 en 1200 woorde lank wees.
Stuur dit aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier.

 

 

 

 

Hosted By Afrihost.com - The Best Web Hosting Ever!

jouapplous ] [ joufiksie ] jouhoofstories ] jougeskenke ] joukind ] joukontrei ] jouleefstyl ] joumenswees ] joupolitiek ] jourubrieke ] jouse ]

 


Maak
diéjaar
jóú
jaar
 

 





 

 
 

 


Lees ons ander uitgawes
2008
Augustus
September
Oktober
November
Desember
2009
Januarie
Februarie


 

Custom Search