|
DAGSę:
En 'n voorspoedige Nuwejaar!
Bekende persoonlikhede in die
vermaaklikheidswęreld deel hul
wense, vrese en voornemens.
Hulle neem 2008 in oënskou en
lig die sluier oor hul eie
beplanning en doen en late vir
2009.
CD: Voor
die wind met Arno
Arno Jordaan is gelukkig,
suksesvol, volbespreek én goud.
Nou vra hy: Gee My.
CD:
Hou die deure dig gesluit
Met sy nuwe album bring Pieter
Smith nou die spoke tot binne sy
aanhangers se voorhuis!
WORSHIP:
Aanbid op Eurodance-pop
“Dit gaan jongmense grip –
hiérdie worship albums kom
presies op die regte tyd vir die
nuwe generasie Christen-jongmense.”
GIDS:
Januarieteater
Wat, waar en wanneer: beplan jou
teaterondervinding met ons
vermaakdagboek
|