Click here for South African Auctions!

jourubrieke

Jaco Hough-CoetzeeVERTELLING: Die Sirkusmense – deur Jaco Hough-Coetzee
Ek kyk hoe sy naderstap en voor my kom staan. Haar swaar grimering is sweet-stof-besmeer. Haar kostuum nou minder blink in die aandlig. Die Russiese sensasie staan voor my.
HUMOR: Die pyn in die poenana – deur Tanya van der Westhuizen
Ek het gewonder wat `n vroue ginekoloog doen wanneer sy vir haar jaarlikse ondersoek moet gaan. “Ek gaan sommer na my kollega daar in die Ooste,” vertel my ginekoloog. “Dan lê ek op die bed en sy doen myne. En as sy klaar is klim ek af dan doen ek hare.”
SKETS: Ontsnapping – deur Joe Mulder
Die meisie is hier agter my doenig en ek hoor die water loop en sy sê: “Ontspan maar meneer, ons is nou-nou klaar.” Toe begin my ontsnapping!

KONTEMPORÊR: Oppiedak – deur Lorraine Joubert
Hoekom het jy my nie daardie aand vasgehou nie? Dan was die sprong fataal. Nou lewe ek nog.


 

Die afdeling vir skrywers van fiksie of ware verhale in die vorm van vertellings en rubrieke.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier 


  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend