joukontrei

KULTUUR: Afrikaans is aan die praat in die Paarl
In 'n reeks drietalige panele beeld die uitstalling, Afrikaans aan die Praat, breedweg die geskiedenis van Afrikaans uit met 'n moderne en kleurryke benadering.

UITREIK: 'n Besoek aan Lesotho – deur Elbie Els
Uitreikaksie aan 'n buurland: Op pad terug na Suid-Afrika het ons genoeg nuwe ervarings om te oordink. Lesotho, die groen bergland met baie water en vriendelike mense, het voorwaar beïndruk.
NATUUR: Wandel deur 'n Botaniese tuin – deur Rozanne Myburgh
Maak dit jou nuwejaarsvoorneme om by van Suid-Afrika se top botaniese tuine besoek af te lê – daar wag dalk net 'n verrassing of twee.
 

Skrywers oor kontrei-dinge, asook lesers en inwoners van 'n spesifieke omgewing, kan hul bydraes in dié afdeling plaas.
Hier word gefokus op interessante dinge wat in die verskillende kontreie gebeur of plaasgevind het, nuuswaardige inwoners, besienswaardige besoekpunte, lekker restaurante, uitstappies, toere, ens.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier 


  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend