You could win R1 million shopping spree by Christm

joufiksie

Jaco Hough-CoetzeeEKSPRESIONISTIES: En dit was kersfees – deur Jaco Hough-Coetzee
Eintlik het almal niks gedoen nie en dit selfvoldaan in vrolike papier gaan toedraai en dit verpak onder 'n flikkerende plastiek boom; niks . . . niks, niks!
SPANNING: Die laaste taptoe – deur Thys Greeff
Met 'n grynslag buk hy oor die seuntjie en trek die een hoek van die duvet met die skroewedraaier weg. Die bykans kleurlose latex wat om die hand span lyk geel teenoor die rooi handvatsel van die skroewedraaier tussen die vingers.
KINDERVERHAAL: Die tandmuis – deur Carina DeSwardt
Daardie aand voor slaaptyd gaan Casper bed toe sonder om sy tande te borsel. Hoekom sal ek omgee as die Tandemuis in elk geval nie kom nie? dink hy.
Die Reis – Slot deur Christo du Plessis
Al waardeer hy die koue bier, wens hy die tyd om: Hy wil die brief van sy ma onder die oë kry. Hiérdie man weet nét te veel van hulle sodat dit toevallig kan wees. Daar is klein dingetjies – wat nie algemeen bekend is nie – wat hy weet.

Die afdeling vir fiksie-skrywers in die vorm van kort-, vervolgverhale en kinderstories.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier 


  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend