jouapplous

 

INTERNASIONAAL: Die vlieënde Hollander op pad na SA – deur Leoni Benghiat
Die André Rieu-fenomeen is besig om soos 'n tsunami dwarsoor Suid-Afrika te spoel waarteen min mense dié jaar bestand sal wees.
PROFIEL: Lig in die strate – deur Beatri Kotzé
Die Straatligkinders rock luiddrugtig vir God



MUSIEK: Ritme-note vir jou musikale genot
Druk dié nuwe albums in jou CD-speler: A3 (popviolis), Andries Botha (Welkom in die Wêreld), Verskeie kunstenaars (Stroopsoet).

TV: Sepietyd in Januarie
Hoogtepunte dié maand uit 7de Laan en Binnelanders



FLIEKS: Kykdit-skermtyd – deur Michael Pelser
'n Keur van flieks wat nou óf op die grootskerm, óf op die DVD-skerm, te sien is: The Informant! Whip It, Where the Wild Things are.

 

Inligting en bydraes oor die Suid-Afrikaanse vermaaklikheid-, kuns- en literêrewêreld verskyn in die afdeling.
Skakelbeamptes en promotors van platemaatskappye, kunstenaars, skrywers, teaters en galerye is welkom om hul persvrystellings hier te plaas.

Medewerkers kan ook nuwe CD’s, boeke, flieks of uitstallings hier resenseer. 

Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier

  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend