April 2009
Jaargang 1 Uitgawe 9

 

   Feesmaal vir die fliekvlooi

jouapplous
hoofinhoud
terug na jouapplous
volgende artikel
vorige artikel


saamgestel deur
Wilna Myburgh

Sien uit na dié nuwe uitreikings op die silwerdoek in April.

 kitsgids:
3D Monsters & Aliens
Soul Men
Der Baader-Meinhof Komplex
12 Rounds
Finding Lenny
The Burning Plain
Dragonball
Tornado
Fast and Furious 4
4 months, 3 weeks & 2 days
Hotel for dogs
The Spirit
Milk
Sunshine cleaning
I love you, man



3D Monsters & Aliens

genre: Animasie / 3D / Komedie
storielyn: 'n Jong meisie word deur 'n meteoriet getref en verander in 'n reuse monster. Sy word deur die regering na 'n geheime plek geneem waar sy 'n groep monsters ontmoet wat oor die jare daar versamel het. Dan beveel die President dat dié eienaardige groep monsters die węreld van verwoesting moet red.
akteurs: Will Arnett, Reese Witherspoon, Paul Rudd, Kiefer Sutherland
regisseur: Rob Letterman & Conrad Vernon
vrystellingsdatum: 3 April 2009


terug na bo

Soul Men

genre: Komedie
storielyn: Twee vervreemde soul-legendes stem in om in 'n reünie-optrede by die Apollo Teater deel te neem om hul oorlede orkesleier te veer, alhoewel hulle twintig jaar laas met mekaar gepraat het.
akteurs: Samuel L. Jackson, John Legend, Jennifer Coolidge
regisseur: Malcolm D. Lee
vrystellingsdatum: 3 April 2009
ouderdomsbeperking: 16 ST


terug na bo

Der Baader-Meinhof Komplex

genre: Drama
storielyn: Die film, gebaseer op Stefan Aust se niefiksie-verhaal, handel oor die Duitse terroristegroep, RAF (Red Army Faction), wat bomontploffings, ontvoerings, inbrake en sluipmoorde in die laat 60's en 70's georganiseer het.
akteurs: Moritz Bleibtreu en Martina Gedeck
regisseur: Uli Edel
vrystellingsdatum: 3 April 2009
ouderdomsbeperking: 16 NTG


terug na bo

12 Rounds

genre: Riller
storielyn: Speurder Danny Baxter moet 12 uitdagings oorwin om sy meisie van haar ontvoerder, 'n ex-con uit sy verlede, te bevry.
akteurs: John Cena, Ashley Scott, Aidan Gillen
regisseur: Renny Harlin
vrystellingsdatum: 3 April 2009


terug na bo

Finding Lenny

genre: Komedie
storielyn: Lenny is nog altyd vertel dat “alles vir 'n rede gebeur” en hy glo dit. Maar as hy op sy 50ste verjaarsdag afgedank word, sy vrou hom verlaat en hy hom later in 'n bende met AK47’s vasloop, verander alles.
akteurs: Russell Savadier, Yule Masiteng, Catriona Andrew, Barry Hilton
regisseur: Neal Sundstrom
vrystellingsdatum: 3 April 2009


terug na bo

The Burning Plain

genre: Drama
storielyn: 'n Ma en dogter moet probeer om hul verhouding te versterk na die jong vrou se moeilike kindertyd.
akteurs: Charlize Theron, Kim Basinger, John Corbett, Robin Tunney
regisseur: Guillermo Arriaga
vrystellingsdatum: 10 April 2009


terug na bo

Dragonball

genre: Avontuur / Fantasie
storielyn: Die jong kryger, Son Goku, is op 'n missie teen tyd en die wraaksugtige Koning Piccolo om die sewe magiese sfere, wat hul hanteerder eindelose mag gee, te vind.
akteurs: Justin Chatwin, Emmy Rossum, Chow Yun Fat, Jamie Chung, James Masters
regisseur: James Wong
vrystellingsdatum: 10 April 2009


terug na bo

Tornado

genre: Drama
storielyn: Tornado is ware lewensverhaal van geduld, uithouvermoë en passie. Dit vertel die storie van twee gepynigde siele: Pierre, 'n depressiewe jong man en Tornado, 'n emosioneel-gefolterde perd.
akteurs: Lean van den Bergh, Danny Keogh, Quentin Krog, Joanie Combrink, Jennifer Steyn
regisseur: Reghardt van den Bergh
vrystellingsdatum: 10 April 2009


terug na bo

Fast and Furious 4

genre: Aksie
storielyn: Brian O’Conner word vrygelaat uit die tronk en span saam Dominic Toretto en die polisie om 'n invoerder van heroďen vas te trek deur sy onderneming te infiltreer.
akteurs: Vin Diesel, Paul Walker, Michelle Rodriguez, Laz Alonso, Jordana Brewster
regisseur: Justin Lin
vrystellingsdatum: 10 April 2009


terug na bo

4 months, 3 weeks & 2 days

genre: Drama
storielyn: 'n Vrou help haar vriendin om 'n onwettige aborsie in Roemen
, in die 1980’s, te reël.
akteurs: Vlad Ivanov, Anamaria Marinca, Laura Vasiliu, Luminita Gheorghiu
regisseur: Cristian Mungiu
vrystellingsdatum: 10 April 2009
ouderdomsbeperking: 16 NT


terug na bo

Hotel for dogs

genre: Komedie
storielyn: Twee kinders neem in die geheim nege wegloperhonde in by 'n spookhuis.
akteurs: Troy Gentile, Lisa Kudrow, Kevin Dillon, Kyla Pratt
regisseur: Thor Freudenthal
vrystellingsdatum: 17 April 2009


terug na bo

The Spirit

genre: Aksie / Avontuur
storielyn: Denny Colt, 'n polisieman, kom terug van die anderkant as The Spirit, 'n held wat teen die slegte magte in Central City veg.
akteurs: Samuel L. Jackson, Eva Mendes, Scarlett Johannson, Sarah Paulson, Louis Lombardi
regisseur: Frank Miller
vrystellingsdatum: 17 April 2009


terug na bo

Milk

genre: Drama / Biografie
storielyn: Die verhaal van Harvey Milk, en sy struikelblokke as 'n Amerikaanse gay-aktivis, wat Kalifornië se eerste openlik gay verkose amptenaar geword het.
akteurs: Victor Gerber, Sean Penn, Josh Brolin, James Franco, Emile Hirsch, Diego Luna
regisseur: Gus van Sant
vrystellingsdatum: 24 April 2009


terug na bo

Sunshine cleaning

genre: Drama / Komedie
storielyn: 'n Ma begin 'n ongewone besigheid – sy en haar onbetroubare suster maak misdaadtonele skoon – om genoeg geld te maak om haar seun na 'n privaatskool te kan stuur.
akteurs: Steve Zahn, Amy Adams, Emily Blunt, Alan Arkin, Jason Spevack
regisseur: Christine Jeffs
vrystellingsdatum: 24 April 2009


terug na bo

I love you, man

genre: Komedie
storielyn: Vriendlose Peter gaan op 'n hele reeks man-dates om 'n strooijonker vir sy troue te kry. Maar die nuwe verbintenis plaas 'n stremming op sy verhouding met sy verloofde . . . gaan hulle drie gelukkig saam kan lewe?
akteurs: Thomas Lennon, Paul Rudd, Jon Favreau, Jaime Pressly
regisseur: John Hamburg
vrystellingsdatum: 24 April 2009


terug na bo

 

e-pos hierdie artikel
druk hierdie bladsy uit
het jy al vir ons nuusbrief ingeteken?
 

terug na jouapplous
volgende artikel
vorige artikel
  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy

 

Hosted By Afrihost.com - The Best Web Hosting Ever!

jouapplous ] joufiksie ] jouhoofstories ] joutuisblad ] jougeskenke ] joukontrei ] jouleefstyl ] joumenswees ] joupolitiek ] jourubrieke ] jouse ]

 

 

Opsoek na enige
onderwerp in jouwęreld?
Deursoek ons hier!

Google
Custom Search

joutuisblad
jouhoofstories
joumenswees
joupolitiek
jouapplous
jouleefstyl
joukontrei
jou
jourubrieke
joufiksie
jougeskenke
 
gratis nuusbrief
vertel jou vriende
medewerkers
adverteer
wie is ons
 
ander uitgawes
jouwęreld Facebook-groep