April 2009
Jaargang 1 Uitgawe 9

 

   April-teaterdagboek

jouapplous
hoofinhoud
terug na jouapplous
volgende artikel
vorige artikel

 

Wat, waar en wanneer: beplan jou teaterondervinding met ons vermaakdagboek

kitsgids:
Gauteng
Wes-Kaap
KwaZulu-Natal 


   GAUTENG   

Die Blou Hond

wie                  
"April THRILL"-show, - Philip Moolman (Lekker vir verjaardae, paartjies en groepe.)
wanneer         
1 April

wie                  Snotkop Unplugged
wanneer         
2 April

wie                  "CLOUT & BALLYHOO" combination concert
                      Die hoofsangers van die twee groepe blaf & tjank saam!

wanneer        
 3 April

wie                  Philip Moolman
wanneer         
4 April

wie                  Arno Carstens & Albert Frost
wanneer         
6 April

wie                  
Our GOOD FRIDAY Gospel Show. Bring your church, cell mates, family, friends, enemies . . .                                   Your ticket contributes to "Hole in the Wall" and M.E.S.-aksie
wanneer         10 April

wie                  "April THRILL"-show
wanneer         
11 April

wie                  "FOUR DECADES / VIER DEKADES"(All the pop & rock legends over 4 decades - a great birthday
                        party show)
wanneer         17 April

wie                  Jan Blohm
wanneer         
18 April

wie                  "April THRILL"-show
wanneer         
22 April

wie                  Jak de Priester
wanneer         
23 April

wie                  Mathys Roets
wanneer         
24 April

wie                  CAT STEVENS – 'n huldeblyk deur Henk d'Kat. Asook Golden Oldie Greats: Pink Floyd, Dire Straits,
                       Billy Joel, Deep Purple, Chris de Burgh en Neil Diamond
wanneer         25 April

wie                  Helenè Bester
wanneer         29 April

wie                  Bobby van Jaarsveld
wanneer         
30 April

hoe                 Vir meer inligting skakel Pauline Karlsson by 011 782 4240 / 082 774 1399 of besoek Die Blou
                       Hond se webwerf.

Lyric Theatre at Gold Reef City

wat                  Danny K
wanneer          
4 April
hoeveel           
R85 / R95

wat                  Rebecca Malope
wanneer         
11 April
hoeveel           R85

wat                Motown Magics
wanneer        22 April - 17 Mei
hoeveel          R75

Kaartjies by Computicket of besoek www.goldreefcitycasino.co.za

Pretoria Staatsteater


wie                  
The farndale avenue murder mystery
                        Marisa Bosman, Liane Heyl, Carine Rous, Mariska van der Merwe Wynand van Vollenstee

wanneer          
24 Maart - 12 April
hoe                  Bespreek by Computicket en Shoprite / Checkers. www.computicket.com
                        of skakel 083 915 8000
hoeveel           R40

wie                  Foreplay
                      
Excellentia Mokoena, Koketso Mojela, Mandla Gaduka, Sello Zikalala, Boitumelo Shisana,
                       Ntshepiseng Montshiwa

wanneer         
17 Maart - 12 April
hoe                  Bespreek by Computicket en Shoprite / Checkers. www.computicket.com
                       of skakel 083 915 8000
hoeveel           R36 / R57

Centurionteater

wie                  
Kinderteater "Professor Fossi"
wanneer        
8 April 11:00
hoeveel           
R50

wie                  "Rock 'n Roll en Rolbal" John Henry Opperman, Marie-Louise Pretorius en Bongi Nthombeni
wanneer         
15 April 
hoeveel           R80

wie                  Karen Zoid
wanneer         
17 April 
hoeveel           
R110

wie                  Niel Rademan en Andel du Plessis "'n Boerseun en 'n Brunet"
wanneer         
22 April 
hoeveel           
R100

wie                  Anna Davel en Thean Kotzé "Die Liefde"
wanneer         23 April 
hoeveel           
R100

wie                  Phillip de Villiers en die blinde boereorkes
wanneer         
24 April 

wie                  Helena Hettema - "Van Frans en Afrikaans tot Italiaans en die Blues"
wanneer         
25 April 
hoeveel           
R100

Teatro Montecasino

wat
                  The Insatiables
wie                  
Tim Plewman, Jonathan Rands & Jennifer Steyn
wanneer          
Tot 26 April

hoe                  Bespreek deur Computicket of skakel 083 915 8000.

Vir groepbesprekings in Johannesburg skakel Paula Kelly by 011 510 7905. Skakel Montecasino by 011 511 1988 of stuur 'n faks na 011 511 0634

Pierneefteater

wie / wat        
Chris Chameleon 
wanneer          15 & 16 April
hoeveel           
R95 / R85

wie / wat        
Die Melktertkommissie
wanneer          
17 April
hoeveel           
R85 / R75

wie / wat        
Manuel Escorcio 
wanneer          
19 April 15:00

wie / wat        
Kunstefees vir skoliere 
wanneer          
20 - 30 April

hoe                  www.pierneefteater.co.za
Skakel
012 329 0709 of stuur 'n e-pos na info@pierneefteater.co.za.     

   WES-KAAP

KKNK - Oudtshoorn

wanneer         
4 - 11 April
Gaan na www.kknk.co.za om die program te besigtig en meer inligting te bekom.

 

Die Bordienghuis Teaterkafee, Breytenbachsentrum

wie                  
Gerald Clark - Sweepslag
Gerald Clark (van Delta Blue-faam) word onder Suid-Afrikaanse sangers en musikante as een van die grootste en kraakvarsste talente in ons land gereken. Met sy debuut-Afrikaanse-album, Sweepslag, maak hy emosies wakker en laat hy mense ril van lekkerkry met sy rou kitaarklanke, sterk lirieke en stem wat jou na 'n plek neem waar jy nog nooit was nie.
wanneer          
3 April, 20:00
hoeveel            
R60

wie                  
Sneeuwitjie en die sewe dwerge
Om hierdie bekende sprokie te vertel, word al die pyle in Faktotum Fourie se koker gebruik. Ligte, poppe, klankeffekte en sy gebruiklike doen-dit-self talente word ten toon gestel om Sneeuwitjie en die sewe dwerge van die nare Koningin en haar praatsieke spieël te red. Daar is ook sprake van 'n Prins, as die Koningin hom nie reeds uitgesorteer het nie. Met Esther von Waltsleben, Stephanie Hough en Jan-Hendrik Opperman.       Regie: Gaerin Hauptfleisch.
wanneer          
18 April, 10:00
hoeveel            
R30

wie                  
Valiant Swart
Sy naam is nie verniet die Mystic Boer nie. Valiant Swart sing in hierdie solo-vertoning weereens sy grootworddorp aan die brand.
wanneer          
18 April, 20:00
hoeveel           
R80

wie                  
Koos Kombuis
Koos Kombuis het Wellington gekies omdat hy baie lanklaas hier gespeel het, en aangesien hy, soos Breyten Breytenbach, ook hier op skool was, is dit niks minder as reg dat hy terugkeer na sy roots toe nie! Tydens die konsert gaan Koos sy gehoor met 'n keur van ou en nuwe liedjies uit sy musiekloopbaan vergas, asook 'n paar splinternuwes wat nog nooit op CD opgeneem is nie. Kom geniet 'n aand van opwinding en nostalgie met Koos Kombuis.

wanneer          
23 - 24 April, 20:00
hoeveel            
R80

Besoek hul webwerf by www.breytenbachsentrum.co.za
Tel: (021) 873 2786
Faks: 086 608 2632
E-posadres: info@breytenbachsentrum.co.zas

Theatre on the Bay – Kaapstad
(1a Linkstraat, Kampsbaai)

wat                  A Handful of Keys
Twee uitstekende uitvoerende kunstenaars, Roelof Colyn en Jonathan Roxmouth op klavier. Musiek van Bach en Beethoven, asook die konings van soul Ray Charles en Fat Waller aangevul deur die popmusiek van Elton John, Freddy Mercury en Liberace. 
wanneer          
1 - 25 April
hoeveel           R100

Bespreek deur Computicket.


Die Baxter

wat                  Celebrations
Die dansgeselskap van die Nederlande, Introdans, bied moderne ballet op die temas van die ou Meesters, hedendaagse vriende asook opwindende nuwe talent. Werke van Nils Christe, Nacho Duato, William Forsythe, Jirí Kylián, Paul Lightfoot & Sol León, Alwin Nikolaïs en Inbal Pinto, sal onder andere opgevoer word.

wanneer          
2, 3 en 4 April, 20:00
hoeveel                        R120, R75


wat                 
Coming home
Geskryf deur Athol Fugard, regie deur Ross Devenish, ontwerp deur Saul Radomsky, beligtingsontwerp deur Mannie Manim.
Akteurs: David Isaacs, Bronwyn van Graan, Terry Hector, Devan Walbrugh, Cinga Vanda

Coming Home is Athol Fugard se nuuste stuk en is 'n opvolg op sy 1995 treffer, Valley Song. Die lewe van Veronica Jonkers is steeds die hooftema wanneer sy haar geliefde plaas verlaat om haar droom om te sing na te jaag.
wanneer          
2 - 25 April
hoeveel                        R57 - R120

wat                 Rumpelstiltskin
Aangepas en regie deur Elton John Duffy.
Akteurs: Stacey Rethman, Bronwyn Reddy, Elton John Duffy, Cheri-Lee Blackie and Angi Fleetwood as Rumpelstiltskin

Rumpelstitskin, die klassieke verhaal deur die Grimm-broers is laas in 1997 in die Baxter opgevoer. Dit duur 45 minute en is gepas vir kinders van 4 - 8 . . . asook alle volwassenes wat jonk van hart is.
wanneer          
9 Maart – 14 April
hoeveel                             R32

wat                  Elections and Erections
wanneer          
8 April–2 Mei
hoeveel                             R75 - R125


Besonderhede en besprekings: 021 438 3301
www.theatreonthebay.co.za
 

   KWAZULU-NATAL

Splashy Fen Musiekfees 2009

waar               
Underberg
wat                 
Die 18de Splashy Fen Musiekfees, met meer as 70 optredes, handwerkstalletjies, kinderaktiwiteite.
wanneer         
9 - 13 April
www.splashyfen.co.za

Durban Wild Talk Africa

waar                
Durban
wat                 
Die Durban Wild Talk Africa filmfees en konferensies is vol inligting en inspirasie vir die 5 dae van die fees. Internasionale gaste en sprekers sluit in Animal Planet, National Geographic, BBC NHU en NHK.
wanneer         
19 - 23 April

www.wildtalkafrica.com +27 (0)21 4220023  samantha@wildtalkafrica.com

Jomba Contemporary Dance Experience

waar                
Elizabeth Snaddon Theatre
wat                 
Moderne dans en opkomende talentvolle koreograwe in aksie.
wanneer         
21 April-3 Mei
www.ukzn.ac.za
 

 

e-pos hierdie artikel
druk hierdie bladsy uit
het jy al vir ons nuusbrief ingeteken?
 

terug na jouapplous
volgende artikel
vorige artikel
  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy

 

Hosted By Afrihost.com - The Best Web Hosting Ever!

jouapplous ] joufiksie ] jouhoofstories ] joutuisblad ] jougeskenke ] joukontrei ] jouleefstyl ] joumenswees ] joupolitiek ] jourubrieke ] jouse ]

 

 

Opsoek na enige
onderwerp in jouwêreld?
Deursoek ons hier!

Google
Custom Search

joutuisblad
jouhoofstories
joumenswees
joupolitiek
jouapplous
jouleefstyl
joukontrei
jou
jourubrieke
joufiksie
jougeskenke
 
gratis nuusbrief
vertel jou vriende
medewerkers
adverteer
wie is ons
 
ander uitgawes
jouwêreld Facebook-groep