Jou gesinstydskrif – maandeliks, gratis en wêreldwyd afgelewer
op jou rekenaar, dié maand gelaai met die volgende lekkerlees artikels:


Hoogtepunte dié maand:

Jou bloeddruk
Vind meer uit oor die gevare van hoë bloeddruk en hoe om 'n stokkie daarvoor te steek

Madonna en Jesus
Madonna vind (weer) liefde by Jesus

Nog meer:

* Hou 'n teepartytjie in styl

* Lucas Maree glo dat sy rykdom nie in geld lê nie, vind uit hoekom ...

* Moenie dat die klein dingetjies in die lewe jou onderkry nie
 

SPESIAAL
VIR JOU



joutroue-bylaag
met alles wat jy wil weet oor troues



jouaardklop-bylaag
al die nuus wat jy nodig het om jou Aardklop-fees 'n sukses te maak

 


jouhoofstories lees hier

LEWENSDRAMA: Brandende liefde: Wraak in Koeweit
HOLLYWOOD: Madonna vind (weer) liefde by Jesus

joumenswees lees hier

BABATAAL: Luister hoe praat jou baba
BEMOEDIGING: Kyk na die klein dingetjies
OORDENKING: 'n Opdrag van die Meester
BLOEDDRUK: Die geluidlose moordenaar

jouapplous lees hier

BOEKE: Leesgenot vir die boekrak
GESINSFLIEK: Hotel for dogs
LUCAS MAREE: Sy miljoene lê nie in geld

joutafel lees hier

* Wat eet ons vanaand? 4 weke se maaltydbeplanning
* Hou 'n teepartytjie in styl
* Raadop? Idees vir moedelose kosmaakdae
* Marinades vir die braaivleisvuur


jougeskenke lees hier

JOU spesiale hoekie waar jouwêreld elke maand spesiale geskenke vir JOU weggee!
Wen in September:
*
Tranquility Lodge in Natures Valley: wen 2 nagte, bed en ontbyt ingesluit, ter waarde van R4 000.
* Wen Welmoed-wyn ter waarde van R1 000 vir jou bruilof.
* 3 lesers staan 'n kans om In Oneer deur J.M. Coetzee te wen

jouaardklop-bylaag lees hier

PROGRAMVERANDERINGS: Gesneuwel en gebore
MUSIEKVERSKEIDENHEID: Laat die musiek begin
MUSIEK: Klassiek vir altyd
TONEEL: Deur lag óf huil – dit sal jou raak
KUNSUITSTALLINGS: Visuele genot vir die sintuie

joupolitiek lees hier

* Gee my krag, belastingbetalers!
* Matrieks gryp onderwysdepartement aan die keel
* Mugabe lus vir skiet?
* Voertsek, Afrikaanse jeug!

jouleefstyl lees hier

HANDWERK: Versier met servette
FINANSIES: Geen kitsplan vir geld in jou beursie
INTERNET: Een, twee, drie blog!
NATUUR: Jou deel vir Moederaarde

joukontrei lees hier

BOOTSKOU: Voeg net water by
EXPO: Span die seile
REIS: Van Casablanca tot die Kaap
UITSTAPPIE: Dieretuine in Gauteng

joufiksie lees hier

VERVOLGVERHAAL: Die Reis - Hoofstuk 6
HUMOR: Hansie en Maansie
KINDERVERHAAL: Renier kom tot 'n val
VERTELLING: Die Stoorkamer

jou lees hier

BRIEWE: Skryf saam

joutroue lees hier

* Aftiklysie: O aarde! Het ek iets vergeet?
* Rubriek: Die liefde is 'n rooi granaat
* Vir ewig en altyd: kies 'n fotograaf só
* Mode: Gooi die witrok uit die kas
* Moets en moenies van jou bruilof
* Slim planne om te spaar
* Reël jou troue oor 'n afstand só
*
Watter venue?
* Klink 'n glasie op jou troue


Die EERSTE en ENIGSTE volledige e-gesinstydskrif in Afrikaans

14 Maande oud - elke maand 'n nuwe uitgawe

Nou met 63 000 besoeke & 381 000 bladafdrukke!
 



September-medewerkers