Jou gesinstydskrif – maandeliks, gratis en wêreldwyd afgelewer
op jou rekenaar, dié maand gelaai met die volgende lekkerlees artikels:


Hoogtepunte
dié maand:




EKSKLUSIEF: Die regte Gretha Wiid staan op

Die sangerpaartjie Chereé en Wynand gesels oor die liefde en hul komende huwelik.

Tobi Jooste is 'n ou siel met 'n hart vir oumense

Nog meer:
Draai dit toe in 'n blaar: blaarslaai- en spinasiewraps vol geurige vulsels

Verseker jou salaristjek so


SA maak nek styf teen TV-porno

My kinders is landuit; hoe verwerk ek dit?


'n Aand met spoke in Pretoria

DRINGENDE KENNISGEWING

Alle medewerkers, skakelbeamptes en skrywers

Weens tegniese probleme het jouwêreld alle kommunikasie verloor wat tussen 25 Februarie 2010 en 24 Maart 2010 aan die e-pos adres redaksie@jouwereld.co.za gestuur is.

Medewerkers, skakelbeamptes en skrywers wat gedurende hierdie tyd artikels, persvrystellings of kommunikasie aan hierdie adres gestuur het, word vriendelik versoek om dit weer te stuur.


jouhoofstories lees hier

EKSKLUSIEF: Die regte Gretha Wiid staan op – deur Rozanne Myburgh
AKTUEEL: SA maak nek styf teen TV-porno
PROFIEL: Tobi Jooste is 'n ou siel met 'n hart vir oumense – deur Beatri Kotzé
NUUS: 20 jaar na oorlog: Kuweit gooi die juk af – deur Wendy Visagie

joumenswees lees hier

WERKSPLEK: Verseker jou salaristjek – deur Helen Ueckermann
OPVOEDING: Stop die krake in jou kind se opvoeding – deur Annette Breetzke
GESIN: My kinders is landuit; hoe verwerk ek dit? – deur dr. ST Potgieter
GELOOF: Soek daai emmers en vind vreugde in God midde van swaarkry – deur Susan Terblanché

jouapplous lees hier

GESELS: Op 'n manjifieke planeet met Planeet Manjifiek – deur Beatri Kotzé
CD-RAK: Ritme-note vir jou musikale genot – deur Beatri Kotzé
MUSIEKTEATER: Ses Snare aan die Wes-Rand
TV: Sepietyd in Maart

joutafel lees hier

Unieke resepte vir Maart

EKSKLUSIEF: Cajun koningklip en koninklike verblyf in Rosebank
MAKLIK: Van koekmengsel tot uithalergebak
PADKOS: Kos vir die lang pad
UNIEK: Draai dit toe in 'n blaar: blaarslaai- en spinasiewraps vol geurige vulsels
HEERLIK: Hot cross buns - spesiaal vir Paasfees!

jou lees hier

DEBAT: Lus vir seksuele glorie op SA-TV?
MENINGSOPNAME: Vat hom laag in die Super 14
BRIEWE: Skryf saam

jouleefstyl lees hier

HANDWERK: Maak skoensakkies en hanger-oortreksels – deur Petro Greeff
SKRYFGEHEIME 3: Laat waai . . . en skep nuwe storiemateriaal – deur Janie Oosthuysen
BESKERMING: Verdedig jouself! – deur Engela Viljoen
SKOONHEID: Natuurlike resep verminder velveroudering

joukontrei lees hier

PRETORIA: 'n Aand uit saam met klassieke en moderne spoke
KAROO: Geure van warm plaasbrood in die Turksvy Padstal – deur Elbie Els
KUSDORPE: Hoe ry die stoomtrein? – saamgestel deur Wilna Myburgh 

joufiksie lees hier

ROMANTIES: Hinkepink-dans na sy liefde – deur Adéle van der Berg
KONTEMPORÊR: Sy het duiwel gevat – Lorraine Joubert
DRAMA: Die Liegstorie – deur Carin Marais
KINDERSTORIE: Emma gaan see toe – deur Carina DeSwardt

jourubrieke lees hier

VERTELLING: Om dit alleen te doen – deur Jaco Hough-Coetzee
HUMOR: Geraamtes kan dans – deur Tanya van der Westhuizen
NOSTALGIE: Om in water te wees – deur Marelize Keyter

jougeskenke lees hier

JOU spesiale hoekie waar jouwêreld elke maand spesiale geskenke vir JOU weggee!

Wen in Maart 2010:
* Gretha Wiid-geskenkpak bestaande uit CD’s en DVD’s
* Kaartjies vir die Pretoria Spookbustoer-produksie
* Casio FX-82 ES Plus wetenskaplike sakrekenaar
* Clico-gastehuis-pakket, bestaande uit aandete asook bed en ontbyt vir twee mense
* Tobi Jooste-geskenkpak, bestaande uit sy CD Amore en sy boek InLuister
* Kaartjies na die Ses Snare se vertoning in Roodepoort
* 'n Freroux-skoonheidgeskenkpak, bestaande uit 'n verskeidenheid van hul velsorgprodukte


Die EERSTE en ENIGSTE volledige e-gesinstydskrif in Afrikaans

20 Maande oud - elke maand 'n nuwe uitgawe

Nou met 117 000 besoeke & 1 010 000 bladafdrukke!
 

Medewerkers dié maand