Jou gesinstydskrif – maandeliks, gratis en wêreldwyd afgelewer
op jou rekenaar, dié maand gelaai met die volgende lekkerlees artikels:


Hoogtepunte dié maand:


Susan Coetzer gesels oor vrouwees en deel 'n storie


Michael Jackon se laaste bisarre oomblikke

Nog meer:

* Nege smul resepte

* Volg dié stappe vir 'n plat beursie

* Stop lelik praat met jouself

* Wees meer as net 'n dromer en bereik sukses


jouhoofstories lees hier

LEWENSDRAMA: Michael Jackson se gevoel van ekstase na “dood”
AKTUEEL: SAUK se slim planne om leë geldkoffers te vul

joumenswees lees hier

ONTWIKKELING: Met wie dink jy praat jy?
SELFHELP: Fokus is 'n bestanddeel van sukses
MOEDERSKAP: Ma huil 'n bietjie OORDENKING: Reiniging van die Tempel

jouapplous lees hier

GESELS: Susan Coetzer gesels oor die dinge van 'n vrou
ROCKSHOW: 'n Ander Blackie Swart onder die Perskombers
MUSICAL: Stasionêr op die treinstasie van die lewe
PROFIEL: Leandie Lombaard wil net MXit en wees
BOEKE: Leesgenot vir die boekrak, met Susan Coetzer, Richard Branson en Christa Jonker-Jordaan
CD’s: Musieknote vir jou speler met Mel Botes, Dozi en Nianell, en Afri-Frans
TV: Augustusmaand in die sepies

jourubrieke lees hier

FAMILIE: Sonneblom of Daisy?
HUMOR: Hou jul knutte tuis
NOSTALGIE: Opwindende tye
HUMOR: Die Rooi Vlieg

joutafel lees hier

Pastei-party
* Gebakte olyfballetjies
* Eiervrug- en soetrissiedriehoekies
* Skelvis- en kaaspasteitjies
* Oop hoenderkerriepastei met avokadosorbet
* Lamsboud- en sampioenpastei
* Sjokolade-karamelroomystert met sjokoladesous

Gevulde groente-genot
* Patats met spek- en sampioenvulsel
* Lemoenpampoentjies met eiervrug- en tamatievulsel
* Tamaties met kaasvulsel

joupolitiek lees hier

* Swak wêreld-ekonomie hou Suid-Afrikaners tuis
* Afrikaans is onvolwaardige taal, sê DG
* Is polisie se valke eintlik 'n mossie?
* Universiteite raak asblik van onbevoegde matrieks
* Is dit die einde van die provinsies?

jouleefstyl lees hier

TEGNOLOGIE: Maak 'n DVD vir mahala
FINANSIES: 10 stappe na ’n plat beursie
TUINMAAK: Lieflike lelies
DEKOR: Bring kleur in jou huis

joukontrei lees hier

EXPO: The Wedding Expo - kry hiér ondersteuning vir troukoors
NOORWEË:
Hondesleeritte in die Arktiese Sirkel
JOHANNESBURG: 'n Diertjie vir 'n hartediefie by troeteldier-expo
FOURWAYS: Glansontbyt vir die moderne sakevrou

joufiksie lees hier

VERVOLGVERHAAL: Die Reis: Hoofstuk 5
NATUUR: Spitstyd
HUMOR: Tannie Tshupê innie Tuli
VOLWASSE: Die wit hond met die bruin kop
KINDERVERHAAL: Van dagdromer tot doelwagter

jou lees hier

DEBAT: Munisipale stakers wen mors-mors
MENINGSOPNAME: Rugbykaartjies te duur?
BRIEWE: Skryf saam

jougeskenke lees hier

JOU spesiale hoekie waar jouwêreld elke maand spesiale geskenke vir JOU weggee!
Wen in Augustus:
* Mel Botes se CD Nice to meet you
*
Blackie Swart met My Storie (Daar’s lewe na Lulu)
* 'n Glansontbyt by Montecasino
*Afri-Frans, die CD
*die mooiste Sonneblomme & Daisies deur Susan Coetzer
*Leandie Lombaard se CD, Wees net ...


Die EERSTE en ENIGSTE volledige e-gesinstydskrif in Afrikaans

13 Maande oud - elke maand 'n nuwe uitgawe

Nou met 55 000 besoeke & 290 000 bladafdrukke!
 



Augustus-medewerkers