November 2008
Jaargang 1 Uitgawe 4
 

Lees ons ander uitgawes
Augustus

September
Oktober
November
Desember

 


 
 

 

"Besoek www.kinderwerf.co.za vir gratis leeskaarte, alfabetkaarte, speletjies en nog vele meer. Word ook deel van ons Loebi- leesklub en geniet stories en aktiwiteite in jou moedertaal!" 

 
 
 

All4Women

 

NetFlorist

 


     jou
fiksie 

 

HUMOR: Oom Freddie Tjops – deur Pieter Labuschagne
Dit was die Portugees van die negosiewinkeltjie wat die driepoot-pot verkoop het vir die seepkokery. Maar toe breek die pot se een poot af met die eerste keer op die vuur – en geen sweis kan daardie blęrrie stuk potyster reg kry nie en die Portugees wil van niks weet nie.

KONTEMPORęR: Die Swart Hond – deur Jaco Hough-Coetzee
Dit was net die man, die skemerte en die ding in hom wat agtergebly het. En die Swart Hond wat eenkant gestaan en wag het

KONTEMPORęR : 'n Home cooked meal – deur Rozanne Myburgh
Sy het die koevert nie oopgemaak nie; dit net in haar handsak gedruk. Sy het eers later die aand, na toemaak-tyd, die koevert uit haar handsak gehaal terwyl die munisipale bus haar terugneem huis toe. Só het sy daardie aand huis toe gery: met die koevert styf vasgeklem op haar skoot.

KONTEMPORęR: Die volmaakte moord – deur Christo du Plessis
Die Oom het gevra wat die slang eet. die Man het gesę: “Enige iets wat beweeg. Honde, katte, en as jy nie meer die kind of vrou wil hę nie, gooi jy hulle ook sommer in die hok.”

KINDERVERHAAL: Milandi en die skoenlapper – deur Rosa Myburgh
Dit is eers toe dat sy om haar rondkyk en besef dat sy só ver weg van haar pappa en mamma se huis weggedwaal het, dat sy nou glad nie meer weet waar sy is, of hoe om terug tot by die huis te kom nie.
 

    
     Lę jou kortverhaal voor vir keuring om in dié afdeling geplaas te word.
     Verhale moet tussen 800 en 1200 woorde lank wees.
     Stuur dit aan redaksie@jouwereld.co.za

 

Disney Book Club
 


 

 

 

 

 

 
 

 Hosted By Afrihost.com - The Best Web Hosting Ever!

jouapplous ] [ joufiksie ] jouhoofstories ] jouwereld tuisblad ] joukontrei ] jouleefstyl ] joumenswees ] joupolitiek ] jourubrieke ] jouse ]