joutafel

Onder redaksie van Wilna Myburgh

Unieke resepte vir Februariemaand

SUID-AFRIKAANS: Geen vrees vir dié boere-sushi
Die normale man op straat is maar skrikkerig vir sushi. Maar die 100% Suid-Afrikaanse sushi met pap, boerewors en biltong hoef niemand te vrees nie.

Sweets vir jou sweetie
Maak hierdie sjokolade-lekkers om die geliefdes in jou lewe te bederf.



Aartappelsneuweltjies
As jy 'n fan van nachos en gevulde aartappelskille is, sal jy beslis van dié chips-alternatief hou. Net 'n klein waarskuwing vooraf: Hierdie kan met groot gemak “death by potato” genoem word!

Die aansitplek met heerlike resepte, vars idees vir tafelversierings en nuttige kombuis- en kookwenke.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier

 

Hosted By Afrihost.com - The Best Web Hosting Ever!