jourubrieke |
||
'n Vakansie begin met die reis op pad na jou bestemming? Watwou, want soos ons die lang gang op die tweede vloer afstap agter die portier aan, warrel 'n voorgevoeltetjie van teëspoed deur my sinusholtes, saam met die stoffies wat die portier uit die mat lostrap op pad na kamer 38. SKETS: Woordjuwele móét voorkeur kry deur Rina WillemseOm saam met jou wederhelf na sy gunsteling sportprogram te kyk, is een ding. Om egter voor te gee dat jy saam kyk terwyl jy eintlik voorkeur aan 'n gróót liefde in jou lewe gee, is 'n perd van 'n heel ander kleur. Al is dié liefde dan nou ook jou (en sy!) moedertaal. KONTEMPORER: Armloos – deur Lorraine JoubertMans het nie arms nie. Hulle het hande, maar nie arms nie. Die afdeling vir skrywers van fiksie of ware verhale in die vorm van vertellings en rubrieke. | ||