My pot se deksel

joumenswees

SELFONTWIKKELING: Pas aan by verandering – deur Rene Pfaff
Alhoewel die mens verkies dat dinge dieselfde moet bly omdat dit so gerieflik in sy gemaksone pas, is verandering onafwendbaar deel van elkeen se daaglikse lewe met dikwels traumatiese gevolge. Daar is egter maniere hoe om verandering positief te kan hanteer sodat ons daardeur kan leer en groei om sterker anderkant uit te kom.
LEWENSKWESSIE: Leef in die teenwoordige tyd – deur dr. ST Potgieter
Moenie verbitterd raak oor gister nie; moenie dood van bekommernis oor môre nie. Leef en fokus in vandag, want dit is wat jy nou het.
GELOOF: Van bakboord na stuurboord – deur Susan Terblanché
Hoekom is gebed en lofprysing dan so belangrik as God alreeds weet presies wat ek alles nodig het?

Die afdeling fokus op die fisieke- en geestesgesondheid van die mens.

Dit sluit fasette in soos medies, verhoudings, godsdiens, kinders, selfontwikkeling, sielkunde, berading, seks, die huwelik, opvoeding, fiksheid, die gesin, persoonlike groei, geesteskwale, gesondheid en algemene advies wat tot jou menswees spreek.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier

  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend