joukontrei

UITSTAPPIE: 'n Besoek aan die geskiedenis – saamgestel deur Rozanne Myburgh
Beskou jy jouself as 'n ware Suid-Afrikaner? Wel, dan moet jy seker maak jy besoek die volgende wêrelderfenisgebiede op jou voorstoep.

TOER: China het my hart gesteel – deur Petro Greeff
'n Besoek aan China ontlok gewoonlik gemengde reaksies van jou as toeris, sowel as van vriende en familie. Maar ons was beïndruk met dit wat ons in Beijing, X’ian en Shanghai gesien en ervaar het.
 

Skrywers oor kontrei-dinge, asook lesers en inwoners van 'n spesifieke omgewing, kan hul bydraes in dié afdeling plaas.
Hier word gefokus op interessante dinge wat in die verskillende kontreie gebeur of plaasgevind het, nuuswaardige inwoners, besienswaardige besoekpunte, lekker restaurante, uitstappies, toere, ens.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier 


  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend