jouapplous

 

PROFIEL: 'n Liefde soos in drome – deur Beatri Kotzé
Die sangpaartjie Chereé Large en Wynand Strydom gesels oor liefde, verhoudings en hul komende huwelik.

KOFFIETAFELBOEK: Hartseer stories van honger en seer
In die boek Gebroke Land vertel swart-en-wit foto’s die hartseer stories van honger en seer ingeweef in drie tydperke van wanhoop en wit armoede in die geskiedenis van die Afrikaner in Suid-Afrika.
VERTONING: Platinum-sukses vir Prime Circle
Die immergewilde Prime Circle het rede om fees te vier. Hulle hét immers nasionale en internasionale sukses behaal, en word as een van Suid-Afrika se grootste uitvoerprodukte beskou. Sien hulle dié maand in Kaapstad.
TV: Sepietyd in Februarie
Hoogtepunte dié maand uit 7de Laan en Binnelanders



FLIEKS: Kykdit-skermtyd – deur Michael Pelser
'n Keur van flieks wat nou óf op die grootskerm, óf op die DVD-skerm, te sien is: The Informant! Whip It, Where the Wild Things are.

 

Inligting en bydraes oor die Suid-Afrikaanse vermaaklikheid-, kuns- en literêrewêreld verskyn in die afdeling.
Skakelbeamptes en promotors van platemaatskappye, kunstenaars, skrywers, teaters en galerye is welkom om hul persvrystellings hier te plaas.

Medewerkers kan ook nuwe CD’s, boeke, flieks of uitstallings hier resenseer. 

Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier

  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend