jourubrieke |
||
|
NOSTALGIE: Ons e-Wêreld – deur Pieter LabuschagneOns het vergeet dat afstand bestaan. Sonder om te blik of te bloos sit ek agter my rekenaar en klets. Maar wat het hierdie gemaklike kommunikasie van ons gemaak? Volgende keer as jou duime oor daardie selfoonknoppies flits met die stuur van nog 'n SMS, dink weer: Wat is die inhoud van hierdie kommunikasie? NOSTALGIE: Om te kan sien – deur Tanya Van der WesthuizenDan lê sy daar met die miniromp en laehals hemp met blinkers op en `n cleavage van hiér tot dáár en hy – die oorsaak van die floute – stap op en af. Dis nou nadat hy die personeel by ontvangs vertel het hoe incompetent hulle is en geweier het om die bybetaling van veertig rand te maak. Wanneer hy die ondersoekkamer binnekom begin haar ooglede van haar toe oë te fladder, soos `n mot wat warm kry.” HUMOR: Besoek aan die distriksgeneesheer – deur Conrad R CockcroftOor die dik halfraam bril word ek skielik aangegluur: “Drop your underpants,” sê die dok en hang sy regter arm oor die punt van die houtlessenaar, hand na bo gerig. “Come closer, closer. Closer!” Die afdeling vir skrywers van fiksie of ware verhale in die vorm van vertellings en rubrieke. | ||