joukontrei |
||
|
JOHANNESBURG: Stap terug in tyd – deur Beatri KotzéVir 'n perfekte uitstappie gevul met nostalgie, neem Long Road terug na die verlede RICHMOND: Onder die vaandel van 'n boekfees – deur Christa Jonker-JordaanDie fees kan nét lekker raak want die mense het 'n lekker vibe – en dis immers waaroor al die feeste op die ou end gaan. Lekker bedonnerd in Richmond!
INTERNASIONAAL: Die ganse wêreld vier Kersfees deur Christa Jonker-JordaanDie westerse wêreld vier weer Kersfees maar is daar 'n verskil tussen hoe die mense van die Kaap, Kaïro, Spanje en Amerika hul feesgety aanpak? Skrywers oor kontrei-dinge, asook lesers en inwoners van 'n spesifieke omgewing, kan hul bydraes in dié afdeling plaas. | ||