jougeskenke JOU spesiale hoekie waar jouwêreld elke maand spesiale geskenke vir JOU weggee! |
||
|
Lees die kompetisiereëls PRODUKTE: Jou somerskoonheidsgidsSomer is die ideale tyd vir ontspanning, rus en vernuwing. Maak die meeste daarvan deur ons somer-skoonheidswenke vir jou hele lyf te volg. Lees die volledige artikel. 2 Gelukkige lesers kan elk 'n somer skoonheidsgeskenkpak ter waarde van R400 wen. Die geskenkpak bestaan uit produkte soos LiP iCE, Lux, Palmolive, Alberto Balsam, Protex, VO5, TREsemmé en nog meer. Om vir dié prys in aanmerking te kom, SMS die woorde JW SKOON, tesame met jou naam en e-posadres, aan 36545 voor 31 Desember 2009. CD'S: Kersfees sonder Irene3 lesers kan Irene se huldeblyk-CD, 'n Handvol Herinneringe / The Tribute Tracks, wen. Om vir dié prys in aanmerking te kom, SMS die woorde JW IRENE, tesame met jou naam en e-posadres, aan 36545 voor 31 Desember 2009. ROMANSE: Waar sal ek liefde vind?Internet-afsprake is 'n baie veilige, gerieflike en pret manier om kontak te maak met ander enkellopendes. Dit laat jou toe om die kaf van die koring te skei voordat jy die volgende stap neem en daardie persoon van aangesig-tot-aangesig ontmoet as jy uiteindelik seker en braaf genoeg is! Lees die volledige artikel. 1 Gelukkige leser kan 'n 12-maande gratis lidmaatskap vir die Afrikaanse internetafspraak-webwerf, My Pot se Deksel, ter waarde van R280 wen. Om vir dié prys in aanmerking te kom, SMS die woorde JW POT, tesame met jou naam en e-posadres, aan 36545 voor 31 Desember 2009. Slegs vir enkellopende persone ouer as 18 jaar. BOEKE: 'n Soet ding vir jou sielSusan Coetzer het tydens ‘n heerlike geselligheid by die Blou Hond-teater haar boek, Custard vir die siel, bekendgestel. jouwêreld was daar en deel die geleentheid met jou. Lees die volledige artikel. 5 Gelukkige lesers kan elk 'n getekende kopie van Susan Coetzer se boek, Custard vir die siel, wen. Om vir dié prys in aanmerking te kom, SMS die woorde JW CUSTARD, tesame met jou naam en e-posadres, aan 36545 voor 31 Desember 2009. BUITELUGKONSERT: Kuier vir 'n valeDink jou in: 'n Lui Sondagmiddag, pragtige natuurskoon en 'n sonsondergang om die prentjie mee af te rond. Die somer is hier en dit is tyd om dit behoorlik te vier met die Old Mutual Summer Sunset Concert-program in die Kirstenboschtuine in Kaapstad met 'n opwindende verskeidenheid van kunstenaars. Lees die volledige artikel. 1 Gelukkige leser kan 'n dubbelkaartjie na die vertoning van Ashtray Electric & Pretty Blue Guns op 27 Desember by Kirstenbosch wen. Om vir dié prys in aanmerking te kom, SMS die woorde JW ASH, tesame met jou naam en e-posadres, aan 35570 voor 20 Desember 2009. KERSSPEL: Grootse uitvoering bring hulde aan Kersfees
Een van die grootste en mooiste Kersfees-uitvoerings van die afgelope paar jaar is beslis Lefra Produksies se Kerfees Skouspel in Carnival City se Big Top-arena aan die Oos-Rand. Dié jaar vind die uitvoering in ‘n regte Boney M Kerskonsert-styl plaas, vertel die vervaardiger Frans Swart. Die room van SA-kunstenaars sal hier te sien wees. Lees die volledige artikel. 3 Gelukkige lesers kan elk 'n dubbelkaartjie na die Kersfees Skouspel by Carnival City op 19 Desember 2009 wen. Om vir dié prys in aanmerking te kom, SMS die woorde JW SKOU, tesame met jou naam en e-posadres, aan 36545 voor 17 Desember 2009. Kompetisiereëls
· Sluitingsdatums vir dié maand se weggee-pryse, asook die SMS-koste, word by die onderskeie kompetisies aangedui. Verlede maand se wenners
Die wenners van verlede maand (November 2009) se kompetisies is:
BOEKE: My Eerste HAT – deur Schlichting, Sluyzer en Verburg
Helena van der Walt Ina Olivier Chris van Schalkwyk Eirene Swanepoel Louise Mongia | ||