You could win R1 million shopping spree by Christm

joufiksie

Christo du Plessis VERVOLGVERHAAL: Die Reis: Hoofstuk 9 –  deur Christo du Plessis
“Luister maar net seun. Ek wou seker maak dat jy veilig is. Jy was omgekrap toe jy daar weg is en dit op 'n motorfiets. Toe jy slaags raak met die diamant- en kindersmokkelaars het hy my laat weet. Ek het besluit om self hierheen te kom.”

Susan CoetzerBOEKUITTREKSEL: Custard vir die Siel – deur Susan Coetzer
Sal sy dit waag om na die SMS te kyk? Sy sluip soos 'n dief na haar man se selfoon en druk die knoppie om die boodskap oop te maak. Haar hart bons onder haar los bloes asof dit deur die materiaal wil spring.  Dan lees sy bewend: “Mis jou. C x.”

Rosa MyburghKLEUTERVERHAAL: Eugene is dankbaar – deur Rosa Myburgh
Hoe gemaak as die hele wêreld se kinders se speelgoed net ná Kersfees spoorloos verdwyn? Kan dit dalk wees om hulle 'n belangrike les te leer?

Die afdeling vir fiksie-skrywers in die vorm van kort-, vervolgverhale en kinderstories.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier 


  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend